Exclusive Apartment 212 Marjorca

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Exclusive Apartment 212 Marjorca is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad.

Hierdie stylvolle woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met plek vir 4, en die sitkamer bied lugversorging en 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon wat 'n uitsig oor die omgewing bied.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike gimnasium, 'n swembad en veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Exclusive Apartment 212 Marjorca is naby Canal Walk-winkelsentrum, Ratanga Junction-pretpark, Virgin Active en Century City se konferensiesentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by Exclusive Apartment 212 Marjorca sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Exclusive Apartment 212 Marjorca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 185 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false