Umhlanga Akkommodasie by Executive Apartment @ The Madison | LekkeSlaap
+24
+24

Executive Apartment @ The Madison

Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Row 5, Umhlanga Ridge-boulevard, The Madison, Umhlanga, 4021, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Executive Apartment @ The Madison bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n see-uitsig in The Madison-woonstelkompleks in Umhlanga. Dié drieslaapkamerwoonstel is gerieflik geleë net 1,3 km van die Gateway Theatre of Shopping af.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Daar is etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan die uitsig oor die see van die oopplan-kombuis, -leefarea en 'n paar van die slaapkamers af geniet.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot die kantoorparke en restaurante in die omgewing. Umhlanga se strand en promenade is 2,8 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Executive Apartment @ The Madison sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Ligging

  • East Row 5, Umhlanga Ridge-boulevard, The Madison, Umhlanga, 4021, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Umhlanga KwaZulu-Natal
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Row 5, Umhlanga Ridge-boulevard, The Madison, Umhlanga, 4021, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0urSNJxcNk91EuaFBrRFAP5WBWJXZUnNOC15I7ClufV8ZBzqQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 5 East Row, Umhlanga Ridge Boulevard The Madison 4021 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.722569 31.073047
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za