Executive Self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek.

Die eerste dubbelverdiepingeenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste (6 enkelbeddens), 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste (4 enkelbeddens), 2 badkamers en ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die laaste eenheid is op die grondvloer en oopplan, en dit beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 (2 enkelbeddens), 1 badkamer en 'n kombuisie. Al drie eenhede het 'n TV met DStv, sentrale lugversorging, en linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n tuintjie met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ons is naby restaurante, plaaslike besienswaardighede en inkopiesentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Executive Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false