Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exhale Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Exhale Cottage is 'n pragtige vakansiehuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dis 15 km buite die pragtige dorpie Montagu. Hierdie huis bied 'n ongelooflike uitsig oor die vallei en sy voëls, asook op die berge.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gerieflike sitarea en 'n gemaklike rusbank en binnebraai.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep waar gaste kan ontspan op die hangnette of kan stap tot by die rotspoel om af te koel. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad. Die huis het 'n boma-vuurput met sitplek. Daar is 'n 2,5 km-staproete om die plaas met hoë uitkykpunte waar stappers kan rus en uitkyk oor die vallei.

Die perseel maak gebruik van sonkrag en daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Exhale Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Exhale Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Ligging

  • R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Exhale Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7aa6340f33307d840f2e2a91291671c71d3768fcf7c044a58a65fc759af0e348b0fe6ed4f4bcb0c5a4e5d0984c969ecf202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 R318 Journey Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.698957797721 19.97792736133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem