Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyeview Karibu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Eyeview Karibu is in Koster in Noordwes en bied 'n rustige en stil omgewing in die bosveld aan die bopunt van 'n groot heuwel.

Die bekoorlike selfsorgeenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die natuurlike omgewing waardeer vanaf die stoep en die privaat braaigeriewe buite benut. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met ingeboude onderdakbraaigeriewe en 'n gemeenskaplike kouewaterswembad.

Eyeview Karibu is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in Noordwes.

Slaapplek

’n Bespreking by Eyeview Karibu sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

alwin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 62

Jaar gelys 10

Ligging

  • Olivenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa926aa9729cdc96639adb220b68573e5538954441e2e4d6a8a24504b6ec2ac6d5087a145194c6bafac994404e9b46933e82f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense Farm Olievenfontein R52 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815773553062 27.00263789502
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem