LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ezulwini Accommodation | LekkeSlaap
+11

Ezulwini Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Claude-singel 7, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R525 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ezulwini bied verblyf in Bluewater Bay in Port Elizabeth. Dié kothuis is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n gemaklike oornagplek naby die strand en ander besienswaardighede.

Die eenheid het 'n privaat ingang en is volledig ingerig met 'n dubbelbed vir 2 mense wat deel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n TV en 'n tafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. 'n Strykyster en waaier is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Ezulwini is 5 minute se ry van die strand, die N2 City Centre, 'n mediese dokter, haarkappers, skoonheidssalonne, 'n gimnasium en wasdienste af.

Die Addo Nasionale Park, Seaview Leeupark, Kragga Kamma Wildpark, Theesecombe Wynplaas en die Sondagsrivier is almal 30 tot 60 minute se ry van Ezulwini af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ezulwini Accommodation sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Claude-singel 7, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Claude-singel 7, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzQvCy2CLoWPecDSZWUdhaAuJizQRiryVwJ6JUKaIvfCQyZf3aI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 7 Claude Crescent Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.852101280551 25.628040637452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!