Ezulwini Game Lodge
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ezulwini Game Lodge is 'n skilderagtige toevlugsoord sowat 37 km vanaf Brits en bied 'n idilliese boswegbreek aan familie en vriende.
Die oord bied 'n verskeidenheid smaakvol gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Sommige van die kamers het en suite-geriewe en lugversorging, asook gerieflike selfsorggeriewe.
Die oord spog met 'n braai-area en 'n lapa met 'n TV en oorgenoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Verder kan gaste wildritte geniet en wild soos buffels, swartwitpense, rooikatte, kameelperde ens. gewaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jennifer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Maande gelys 11
Ligging
- R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Ezulwini Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom