- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 426 Vista Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fa'Trez and Wellness Spa is in Faerie Glen in Pretoria geleë. Vandat jy hier aankom sal jy verstom wees oor die luukse dekor, ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel wat jou laat welkom voel en jou individuele aandag sal gee tot die oomblik wat jy vertrek.
Verblyf word aangebied in 8 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Vier van die kamers het individuele lugversorging en verwarmers. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek.
Hier kan gaste enige behandeling by ons dag-spa of ’n afkoelsessie in ons swembad na 'n lang dag by die kantoor geniet. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n konferensiekamer met sitplek vir 15 afgevaardigdes. Vir ekstra gemoedsrus is daar geslotekringtelevisiekameras en 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n gewapende reaksie-eenheid.
Fa'Trez is net 3 km vanaf die N1 en stapafstand vanaf die Atterbury Value Mart. OR Tambo is net 30 minute se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 32'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is op versoek beskikbaar. Daar is 'n sitkamer buite die kamer wat met kamer 10 gedeel kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite het 'n koningingrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek, 'n lessenaar, en suite-badkamer met 'n stort, individuele lugversorging, 'n verwarmer, 32'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot suite het 'n koningingrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek, 'n lessenaar, en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 40'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek. Die kamer is ruim genoeg dat ons 'n ekstra bed vir 'n kind kan byvoeg indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, en suite-badkamer met net 'n stort. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 32'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is op versoek beskikbaar. Die kamer het 'n skakeldeur wat na die gesinskamer lei met 2 soliedehoutdeure wat privaatheid bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens verdeel kan word, 'n slaapbank vir 'n kind, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 32'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is op versoek beskikbaar. Die kamer het 'n skakeldeur wat na die gesinskamer lei met 2 soliedehoutdeure wat privaatheid bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 32'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort en spa-bad (geen stort). Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 'n 40'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek. Daar is 'n balkon buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim suite het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel/lessenaar, en suite-badkamer met 'n stort en spa-bad en 'n bidet in. Geriewe in die kamer sluit individuele lugversorging, 'n verwarmer, 42'' LED-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is leunstoele in die sitkamer. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek. Daar is 'n balkon buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 80% van die deeltarief.
Volledig toegeruste skoonheid- en dag-spa op perseel. Ontbyt word bedien van 06:30 tot 10:00.
Aandete word bedien van 18:00 tot 20:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fatima Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 0011
- B&B
- Rojale Suite
- B&B
- MD Suite
- B&B
- Korporatiewe Suite
- B&B
- Gesinskamer
- B&B
- Kamer 0010
- B&B
- Execuitive Suite
- B&B
- Wittebroodsuite