Fabulous Table Mountain Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 814 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fabulous Table Mountain Views is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Docklands-gebou in De Waterkant, net 'n entjie vanaf kafees, winkels, naglewe, die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion. Dit is 'n ideale opsie vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude klerekas. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike randvloeiswembad op die dak, 'n dakterras met asemrowende uitsigte oor die stad, 'n kroeg en 'n braai-area. Veilige ondergrondse parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en 'n portierdiens is gedurende die dag beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang