LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fair Glen | LekkeSlaap
+75

Fair Glen

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fair Glen is in Glenferness in Midrand geleë en bied gerieflike B&B-verblyf, aandete op versoek en tuinuitsigte.

Verblyf word aangebied in 'n aantal smaakvolle en suite-gastekamers wat na perde vernoem is. Elke kamer is gerieflik en het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van die kamers het kombuisies.

Die gastehuis het 'n swembad, kontantkroeg en 2 gemeenskaplike sitareas met slim-TVs met Netflix en YouTube. Daar is ook 2 groot stoepe waarvan een 'n uitsig bied oor die swembad en boma. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eiendom is net 14 km van die Gallagher Konferensiesentrum en Midrand Konferensiesentrum af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fair Glen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Fair Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem