- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Road South 60, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers danksy die rustige ligging waar gaste kan ontspan en die persoonlike diens kan waardeer.
Faircity Quatermain Hotel bied gerieflike 4-ster-akkommodasie. Standaard, "Executive", "Deluxe" kamers en suites bied elk die geriewe en styl wat jy van 'n goeie hotel wat voorsiening maak vir gaste se behoeftes en privaatheid sal verwag.
Daar is soortgelyke geriewe in aal die kamers. Dit sluit lugversorging, ekstra lang koninggrootte-beddens (2 enkelbeddens beskikbaar op versoek), vol badkamers en 'n verhitte handdoekreling in. Te danke aan 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale sal gaste nie verveeld wees nie. Die kamer is ook toegerus met 'n kroegie wat op versoek gevul kan word, 'n haardroër, 'n telefoon met 'n direkte lyn, gratis, onbeperkte en vinnige WiFi, 'n internasionale muurprop en elektriese kluis.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Faircity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- West Road South 60, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Faircity Quatermain Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Road South 60, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng