Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairhill Private Nature Reserve and Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairhill Plaas 913, Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Fairhill Private Nature Reserve and Guest House is 'n selfsorghuis wat privaat besit word en 7 km vanaf Stanford op die kuspad na Gansbaai is. Dié huis is op 'n 200 ha ongerepte stuk land langs die kus geleë. Die landgoed vorm deel van die Walker Bay Fynbos-natuurreservaat en het direkte toegang tot die privaat, afgesonderde 17 km lange Walker Bay-strand.

Die selfsorghuis is sowat 2 km vanaf die hoofpad en bied ongelooflike uitsigte oor die see, fynbos en berge. Dié oopplan-huis is ruim, volledig gemeubileer, word gereeld skoongemaak en het uitsigte reg rondom. Daar is slaapplek vir 10 gaste in 5 ruim en suite-slaapkamers. Dit het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, 2 oonde, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel, eetkamer en ruim sitkamer.

Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot die patio. Die huis het ondervloerse verhitting.

Die kombuis is ten volle toegerus met gas en elektrisiteit. Die ruim sitkamer het 'n TV en DStv. Buite is daar 'n onderdak-stoep met 'n eettafel en braaigeriewe. Gaste kan heerlik ontspan by die swembad met sy panoramiese uitsigte of agteroor lê op die sonstoele onder die rotsskuiling.

Bedags kan gaste 'n entjie gaan stap en verskeie ander kleinwild op die perseel sien, of die ryk voëllewe besigtig. Saans kan gaste Hermanus en Walker Bay se ongelooflike sonsondergange van die voorstoep af aanskou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Fairhill Private Nature Reserve and Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fairhill Plaas 913, Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairhill Private Nature Reserve and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairhill Plaas 913, Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMmEyYzE4LWJlYjItNDgxOS05ODRmLWViM2Q1YjYxZWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 Fairhill Farm 913 Off the R43 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.507069 19.419461