Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairstream Selfcatering Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Fairstream Selfcatering Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Samantha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Very nice, could have stayed longer.

The accommodation was very enjoyable and we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Paul C
Saam met vriende

Voldoende.

Die verblyf is goed geleë naby aan die besienswaardighede en het veilige parkering. Die plek was mooi skoon en Linda was baie vriendelik en behulpsaam om te reël dat die toilet sonder 'n sitplek vervang word en 'n braaier gereël word. Daar is nie 'n TV in Fairstreams 1 nie en toegang tot WiFi sal 'n goeie toevoeging wees aangesien daar byna geen selfoonopvangs was nie. Wat waarde vir geld betref was dit ons indruk dat vir die koste die linne, boonste matras en netheid (bv. verf wat afdop in badkamers en boonste stort wat lek) nie op standaard is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia N
Saam met vriende

Heerlik.

Die stort lek/drup deur vloer in onderste badkamer en die sekerheidshek het nie gewerk nie. Ons moes die hek oop en toe stoot. Daar was ook nie water nie, maar dit was oral probleem in dorp en nie 'n Fairstream probleem nie. Dit is die tweede keer wat ons daar tuisgaan en ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Patricia, baie dankie vir die terugvoer en ook vir die positiewe resensie. Ons vra groot onverskoning oor die water en die sekuriteitshek, dit is ongelukkig as gevolg van beurtkrag. Die stort se lek het ons herstel net voordat julle ingeboek het en is ons saam met julle terleurgesteld dat dit steeds nie opgelos is nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Fairstream sien uit na julle volgende besoek en kan ons jou verseker dat ons die bogenoemde sal aanspreek. Tot ons mekaar weer sien. Groete

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Celeste R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier, die eenheid was skoon en netjies, en het 'n kaggel wat die plek heerlik warm hou.

Ons het saam met vriende daar gebly en 'n heerlike naweek gehad. Die eenheid is perfek geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Celeste, baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier gerus by Fairstream in Dullstroom

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Amanda P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, eenheid is groot genoeg vir 'n familiekuier. Die kaggel en elektriese komberse was 'n groot plus, want die huis is koud, kry baie min lig.

By aankoms om die sleutel op te tel, is ek meegedeel dat daar nog 'n uitstaande bedrag was. Ek het 'n e-pos van die eienaar ontvang waarna sy versoek het om die balans in haar rekening in te betaal, wat ek gedoen het. Die beddegoed is oud en die kussingslope is vol gate. Die badkamer mat was vuil. Die stort lek water wat deurloop tot in die onderste badkamer. Instandhouding word nie gedoen nie, die mure dop af van water wat deur die dak lek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Amanda, baie dankie vir die terugvoer asook die kuier in Dullstroom. Ons is tans besig met die herstel en instandhouding. Ek wil graag noem dat daar 'n groot storm in Dullstroom was en dat 'n paar van die venue's moes wag vir die assessors om die kwotasies goed te keur vir herstel werk. Die gelde wat jul inbetaal het is in die besigheid se naam. Ons vertrou dat jy gou weer vir ons gaan kom kuier. Groete

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Knox B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Knox B

Dit is gemaklik en goed geleë.

Ons het gemaklik gebly en die ligging is naby aan die dam en die restaurante in die dorp. Die houtvloer op die boonste vloer was nogal lawaaierig vir mense wat onder slaap. Die eenheid is baie goed ingerig en in 'n baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer oor Fairstream 1. Ons is jammer dat jy nie die eenheid rate as goeie waarde vir geld nie. Die houtvloer is ongelukkig soos wat ons die huis oorgekoop het maar ons sal kyk na 'n manier om die klank te demp.
Ons hoop dat jy volgende keer met jou besoek aan Dullstroom weer by ons sal oorbly.
Groete

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Frik E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik E
Gesin met klein kinders

Goeie ligging. Atmosfeer.

Baie sentrale ligging, maar stil straat. Nie groot tuin vir kinders nie. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Frik. Kom kuier gerus weer by ons as julle in Dullstroom is.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Liesl D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
0/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl D
Saam met vriende

Good stay, house needs maintenance.

We had a lovely stay, but the house needs maintenance. Top bathroom shower leaking into bottom bathroom, door handles were loose, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Hello Liesl, thank you for bring the maintenance matter under our attention. Our handyman came from Lydenburg to fix and repair the maintenance issues. You are welcome to visit us again.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Willie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Gesin met tieners

Baie rustige plek op rand van die dorp.

Baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon en die warm komberse op die beddens is welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willie, hoop dat julle sommer gou weer in Dullstroom by Fairstream sal kom kuier. Baie bly dat julle die tydjie en die eenheid geniet het.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Sanette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette D
Saam met vriende

Heerlik gesellig.

Gemaklike en gesellige plekkie waar mens heerlik kan kuier. Netjies en skoon met al die nodige goedjies vir 'n lekker naweek. Kaggel en warm komberse beslis 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Sanette, baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker en gerusstellend as ons gaste die plekkie geniet. Kom kuier gerus weer in Dullstroom by Fairstream.
Groete

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Sigrid B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid B
Gesin met klein kinders

We had a great stay. Lovely location and the house had all the amenities. Some maintenance needed as the roof windows leaked water onto the bed below and door handles were coming off.

We had a lovely stay, great location. Could walk to the dam and town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met vriende

Baie lekker verblyf in die dorp

Ons het 'n baie lekker naweek in Fairstream gehad. Die verblyf is baie skoon en netjies en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in Dullstroom wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Elsabe, baie dankie vir die terugvoer, so bly dat julle lekker gebly het. Kom kuier gerus weer by Fairstream as julle weer beplan om Dullstroom toe te kom.
Groete,
Linda Pieters

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Anne-marié H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marié H
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Alles wat nodig is, is beskikbaar. Rustigheid 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Hi Anne-marie, baie dankie vir die goeie review. Kom kuier gerus weer in Dullstroom, ons sal julle graag weer wil akkomodeer in Fairstream. Vriendelike groete Linda Pieters

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Pierre C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C
Gesin met tieners

Gemaklike, huislike verblyf.

Fairstream Selfcatering Guesthouse is huislike, gemaklike verblyf. Alle geriewe wat my gesin nodig het om 'n naweek weg van die huis te kan geniet was voorsien. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welna S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker blyhuis! Dankie dat ons Worshondjie kon saamkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Welna, besoek ons gerus weer.

Groete,
Fairstream Selfcatering Guesthouse

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met vriende

Netjiese verblyf in 'n veilige omgewing.

Woonplek is goed versorg en baie netjies. Omgewing is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Paul. Ons sien uit om julle weer in Dullstroom te akkomodeer.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Elmarie Z - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie Z

Baie lekker kuierplek.

Om net te rus. Mooi omgewing. Baie oulike winkels en eetplekke. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Regtig baie goeie waarde vir geld. Plek is baie mooi, en die kaggel en warm komberse het die ysige koue dae na warm en aangename aande verander. Daar was 'n paar klein goedjies wat miskien na gekyk kan word - die matrasse in die boonste dubbelbedslaapkamer se vere is ietwat gedaan, en ons het na dese geskuif na die onderste kamer. En miskien nie 'n noodsaaklikheid nie, maar 'n klein matjie op die vloer langs die bed kan dalk help in die koue oggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met vriende

Lekker vir familiekuier.

Baie lekker. Sal dit aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan B
Gesin met klein kinders

Great value for money without compromising on home comforts.

We found our unit to be very neat and tidy on arrival, with all that we needed for our four night stay (kids' half-term break). There were wood and firelighters in the unit even though we had been advised to bring our own, and it was wonderful to be able to light a fire on arrival at 20:00 on a cold and misty evening in Dullies. Electric blankets on all the beds, and a Victorian style bath tub also helped to ensure that we never felt cold or without our home comforts! The unit was more than spacious for the four of us and we did not need to use the upstairs section, although the two bedrooms and bathroom upstairs looked more than adequate to accommodate another family of four. Everything in the kitchen worked well, and we felt safe given that we accidentally set off the alarm twice (oops) and the local security company were at the house within minutes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Hi Vaughan, thank you for the good review. Please come again when you and your family visit Dullstroom.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Adele M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M
Saam met vriende

Veilig en groot.

Al wat ons afgesit het is dat die eenheid nie behoorlik skoongemaak was nie, ons badkamers en stort was vuil en van die potte wat ons uit die kas geneem het, moes ons oor was omdat dit nog oorskietkos in gehad het. As hulle ook dalk net 'n sponsie kan los vir die potte om mee te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met vriende

Baie bevredigend.

Dit was baie aangenaam en verblyf was ruim en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Gerrit, Fairstream sien uit daarna om julle weer te sien.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Denis D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, stil en veilige ruskansie.

Vreeslik geniet en het reeds aanbeveel aan familie, kollegas en vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Kom besoek ons gerus weer.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Ronel A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A
Gesin met tieners

Heerlik!

Hoogs aanbeveel. Geen fout te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christine, sien uit om julle weer te ontvang. Groetnis

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Ruzane H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruzane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Heerlik gebly, daar was meer as genoeg breekware, beddens was groot en gerieflik, het selfs koud genoeg geraak om die kaggel te benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ruzane. Hoop om julle gou weer in Dullstroom te sien.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Nicollette V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicollette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en heerlike verblyf.

Ons het dit baie geniet by Fairstream Gastehuis. Die verblyf was netjies en skoon behalwe die vloere. Die beddegoed was skoon en vars asook die handdoeke. Die badkamers was skoon en higiënies. Die stort in die tweede badkamer het nie gewerk nie en dit was nogal 'n groot probleem. Dit sal die enigste groot probleem wees wat ons baie ontstel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy H

Perfect house for a large group's weekend getaway.

Lovely fireplace to keep warm! The house is located within the town of Dullstroom, and so it means everything is within walking distance. The house had everything we needed- linen, towels, cutlery etc. I would definitely stay there again and recommend it. The only issues with the house - weak shower pressure, and if you walk around upstairs it wakes up the guests in the downstairs rooms. But these were not big issues for us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Lekker knus en netjies!

Ons het Fairstream tydens die winter besoek en het heerlik kaggel gemaak in die aande. Elke bed was toegerus met 'n elektriese kombers, dus was die onderste gedeelte van die huis lekker warm, maar sodra jy opbeweeg kamer toe is dit nogal koud. Dalk 'n goeie idee om meer olieverwarmers in elke kamer te sit. Daar was net 2 maar 4 slaapkamers. Van die bedliggies se gloeilampies was geblaas en het nie gewerk nie. Daar was 'n tekort aan tweepuntproppe, sal maar in die toekoms meer self saambring. Die stort se drein was verstop. Het ook 'n koskas gemis om ons benodigdhede uit te pak. (Die 2 mandjies op die yskas was bietjie min) maar die res van die huis was goed toegerus. Die kombuistafel was 'n lekker kuierarea ─ mos maar altyd die hart van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons twee-punt proppe word gereeld per ongeluk ingepak deur die gaste - ons gee graag aandag daaraan en ook aan die drein. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Kom gerus weer!

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Jim B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim B
Saam met vriende

Heerlik!

Goeie waarde vir geld, goed toegerus, ek sal maklik langer daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesinda F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda F

Pragtige eenhede en baie bekostigbaar.

Lieflike eenhede. Verseker sal hulle weer van ons hoor. Baie naby aan die dorp en perfekte stapafstand van als waar jy wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstream Selfcatering Guesthouse se terugvoer

Middag Lesinda, so bly dat julle die plekkie geniet het. Ons het sopas uitgeverf en nuwe linne aangekoop. Verwys gerus die eenheid.

Fairstream Selfcatering Guesthouse
Ansie S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie S
Saam met vriende

Die houtvloere op die tweede verdieping is 'n jammerte.

Ons was net 5 mense in die huis, maar dit het geklink soos 30 wanneer iemand op die boonste vloer beweeg. Ons het per ongeluk twee messe vergeet in die eenheid wat ons gehuur het. Ons het die dame geskakel by wie ons die sleutel afgehaal het en gevra dat hulle asb. die messe vir my moet hou, ek sal dit die einde van die maand kom kry as ek weer by Dullstroom verbygaan. Het nog tot vandag geen terugvoer gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jubellien M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jubellien M
Saam met vriende

Heerlike plek om te bly!

Baie mooi, skoon en gerieflik, sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Saam met vriende

Wonderful stay, big rooms and close to town.

Wonderful for a group of friends. Beautiful interior and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Lekker knus en in 'n rustige area.

Fairstream bied al die nodige geriewe vir aangename verblyf. Die kaggel en die elektriese komberse het vreeslik handig te pas gekom in die koue weer. Ons sal beslis weer hier kom bly. Die veilige parkering is ook 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Ons drie paartjies het in Fairstream nr. 1 oornag: goed toegeruste, "nice" en veilige huis. Het sommer met intrapslag welkom en tuis gevoel. 'n Baie lekker kuierhuis! Sal dit beslis aanbeveel en volgende keer vir meer dae daar tuisgaan. Goeie kliëntediens ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie-lynn R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-lynn R
Saam met vriende

'n Lieflike plekkie om in te bly. Dit is lekker rustig en baie netjies!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 505
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 505
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 505
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansenstraat, Van Riebeeck-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed7f5436d751ce9b7f90bcec394cb7a18b0d965896aee8b6001372c07ebe1d458c60c432cc5619ac38c5063e158020fd184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 505 per nag, vir 9 mense 36 5 1 5 Jansen Street Van Riebeeck Street 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.411337882684 30.101965069771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem