Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairstreams No. 2

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize en Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Fairstreams No. 2
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Venita H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita H

Baie lekker.

Die plek is baie mooier as wat ons gedink het. Vir 'n groot groep is dit regtig nie duur nie. Dit is netjies en baie skoon. Ek beveel dit aan om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met vriende

Die regte plekkie om jou batterye te laai!

Ons het heerlik gekuier. 'n Ongelooflik veilige, netjiese en keurig toegeruste plekkie. Alles wat jy nodig het, met baie waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en omgewing.

Baie lekker gebly in die mooi huis. Goed toegerus met genoeg van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker. Geen probleme gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldien B

Our stay at Fairstreams no. 2 was an absolute delight!

Our stay at Fairstreams no. 2 was an absolute delight, and we cannot recommend it highly enough. It truly exceeded our expectations, and we left with fond memories that will last a lifetime. Thank you for providing us with a holiday experience that was nothing short of excellent. We look forward to returning to Fairstreams no. 2 in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste, netjiese woning naby Dullstroom Natuurreservaat en damme.

Baie lekker hier gebly. Die huis was uiters netjies en het alles in wat jy moontlik kan nodig kry. Eienaar was besorg en het voor die tyd alles nodig gekommunikeer. Ligging is stapafstand van damme en in 'n rustige omgewing. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurrien W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurrien W
Saam met vriende

Great place no complaints.

Great spot, with plenty of supplies for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Pragtige dekor. Gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilna V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V
Gesin met klein kinders

Pragtig en goed toegerus.

Ons het ons verblyf baie geniet en lekker voor die kaggel gekuier. Sal Fairstreams 2 verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne J
Saam met vriende

We had a really relaxing break and enjoyed the comfortable cottage. Location is superb and everything laid for our convenience.

A great getaway from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en rustig.

Goeie kommunikasie. Volledig toegerus, baie netjies en ook veilig vir ons vierbeenkind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanessa H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanessa H
Saam met vriende

Gesellig, veilig en baie netjies.

Baie lekker gekuier, die kaggel was gesellig en daar was herlaaibare ligte vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, netjies en baie gerieflik.

Baie dankie Frik en Elize vir so 'n pragtige blyplek en dat ons hondekinders kon saamgaan. Ons het die rustigheid baie geniet en kon lekker met die brakke gaan stap. Die huis het alles wat mens kan nodig kry en nog meer en met load shedding was daar meer as genoeg flitse en LED-lampe. Sal beslis weer gaan kuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Baie dankie Tanja. Kom kuier asseblief gou weer.

Fairstreams No. 2
Ralf S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig weg vir 'n paar dae met tipiese Dullstroom-weer.

Seker die skoonste, netjiesste, gerieflikste plek waar ons nog was met besprekings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Ralf. Julle is enige tyd weer welkom. Lekker om sulke gaste soos julle te hê
Groete
Elize

Fairstreams No. 2
Michael C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met vriende

Baie rustige kuierplekkie.

Het baie veilig gevoel by die huisie en het die dorpie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saruné D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saruné D
Saam met vriende

Lekke!

Alles was net maklik. Die akkommodasie was perfek en baie gerieflik. 'n Huis weg van 'n mens se eie huis. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons 'n ongelooflike ervaring te maak. Binne loopafstand van die restaurante en winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek.

Geen moeite is vir gerief ontsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Baie dankie Sarah,
Bly julle het lekker gekuier.

Fairstreams No. 2
Ronel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Ons reis nogal baie rond en dit was een van die min plekke wat amper alles gehad het. Ek het vergeet om handdoeke saam te vat, maar Elize het my gehelp met inligting oor waar ek kan koop. Dankie vir 'n wonderlike, ontspanne naweek in 'n baie goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fairstreams bied uitstaande verblyf en diens.

Fairstreams bied uitstekende verblyf en diens. Die inligting verskaf deur die eienaars en die opvolg om te verseker dat alles reg is, is 'n wonderlike bewys van gehalte. Dit is goed toegerus en bied alles wat gaste nodig het. Die dekor skep 'n spesiale atmosfeer. Ons sal beslis weer hier kom bly en gaan vriende uitnooi om dit ook te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Baie dankie Talitha.
Kom kuier gerus weer.

Fairstreams No. 2
Samantha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

A lovely home, very cosy.

The house was very clean, loved making a fire. It felt like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Gesin met tieners

Rustig en prentjiemooi.

Die huis is pragtig en skoon met alles wat mens nodig kan hê. Loopafstand van Dullstroom se hoofstraat maar ver genoeg sodat geen verkeer of lawaai deurkom nie. Wonderlike stoep met braaigeriewe vir almal. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met vriende

Netjies, skoon, veilig, gerieflik.

Baie mooi en netjiese plek, vriendelike diens van eienaar. All geriewe. Loopafstand na restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El-marie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-marie B

Ons het heerlik saam met ons kinders gekuier en ontspan.

Ek waardeer dit baie dat die eienaar met my in kontak was om seker te maak dat alles in orde is. Ek sal Fairstreams No. 2 verseker aanbeveel vir 'n heerlike, rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elné C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné C
Saam met vriende

Onvergeetlik!

Pragtige huis, ruim, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker kuier.

Plek was skoon en netjies. Aandag word gegee aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Gesin met tieners

Pragtige plek, goed toegerus en baie gerieflik.

Ons was heerlik verras met hoe mooi en goed toegerus die eenheid is. Pragtig, gerieflik en stil. Ideaal vir 'n heerlike wegbreek na 'n pragtige dorpie. Ons was vinnig verlief op die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker blyplek, privaat, maar stapafstand na hoofstraat.

Baie netjies, goeie beddens, goed toegeruste kombuis. Lekker kaggel. 'n Kuierstoep met braaiers om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-meré V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-meré V
Gesin met klein kinders

Fantasties en netjies.

Die linne en meubels is goeie kwaliteit. Kombuis baie goed toegerus. Baie aangename eienaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, gemaklik en heerlik!

Fairstreams Nr. 2 is netjies, het hope karakter en alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike tyd. Die eienaars is vriendelik en doen moeite om die verblyf gemaklik te maak vir gaste, selfs tydens beurtkrag. Baie dankie Elize!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier in Fairstreams 2!

Fairstreams No.2 is baie goed toegerus en netjies met 'n lekker atmosfeer. Die kaggel is heerlik en mens slaap lekker warm. Elise stap die ekstra myl om alles so lekker as moontlik te maak. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, toegeruste huis.

Heerlik gebly en lekker gekuier voor die kaggel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Perfekte eenheid en wegbreek vir 'n familie wat kwaliteit-tyd saam wil spandeer!

Fairstreams is 'n lieflike kompleks en die eenheid is baie gerieflik geleë om alles in Dullstroom te besoek. Die eenheid is luuks met 'n baie lekker kultuur-gevoel. Baie skoon en uitgerus met alles wat 'nn mens benodig. Ek sal Fairstreams aanbeveel vir enigiemand wat Dullstroom wil besoek. Baie dankie vir 'n lekker naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier daar.

Baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike naweek en die akkommodasie is sentraal genoeg dat jy oral kan stap. Fairstreams No. 2 is netjies en mens voel tuis sodra jy instap.

Ons het heerlik gekuier in Dullstroom en sal beslis weer inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viktor C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viktor C
Saam met vriende

Lekker rustig en gemaklik gebly.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik 'n ontspannede naweek.

Die enigste probleem is dat die DStv nie opvang en werk nie, andersins was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Enkelreisiger

Cosy stay.

Very cosy, peaceful stay. The bed is so comfortable and bath was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saartjie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie V
Gesin met tieners

Gesellig, goed toegerus, karaktervol en netjies.

Fairstreams no 2 is goed-toegerus, skoon en netjies, goed geleë en het karakter. Die kaggel, outydse bad en DVD speler was 'n bonus. Die beddens is lekker ferm en die eienaar was maklik bereikbaar vir navrae. Dis maklik om van daar af na die dorp of dam te stap en net die buitelug te geniet. Baie dankie vir 'n aangename tyd, ons sal dit enige tyd kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Saartjie. Ons is baie bly dat julle jul tydjie geniet het,

Julle is enige tyd weer welkom.

Fairstreams No. 2
Cornelia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met vriende

Beautiful, clean and spacious unit.

We rented the unit for a women's weekend and it was absolutely amazing. Everything you'd need is in the unit. It's very clean and very comfortable. The electric blankets on the beds and fire place in the living room makes it a winner for cold nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Hi Jenny,

Thank you for your great review. We so glad you enjoyed your stay

Fairstreams No. 2
Nicky J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en naby als geleë.

Als wat jy benodig is by Fairstream. Kaggel was heerlik. Plekkie was netjies. Sal dit sterk aanbeveel en ons sal ook definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Thank you, Nicky, happy you enjoyed your stay and you always welcome.

Fairstreams No. 2
Theo T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte romantiese wegbreek.

Die plekkie is stylvol en steeds warm. Ons het lekker snoesig by die kaggel gesit en whiskey geniet. Die Dullstroom-weer het mooi saamgespeel vir die perfekte romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Fairstreams No. 2
Marlene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en ontspanne.

Kan dalk gloeilampe nagaan, heelwat werk nie..'n Kuierbank op die stoep kan dalk 'n aanwins wees. 'n Bietjie opknap en aanplant van ietsie in die tuin. Maar in geheel baie lekker en spesiaal dat my 2 honde ook kon saam en ek sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Thank you for your feedback. You're always welcome.

Fairstreams No. 2
Henri D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Dullstroom.

Waarde vir geld en uitstekende kliëntediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairstreams No. 2 se terugvoer

Thank you, Henri, you are always welcome.

Fairstreams No. 2
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat, Fairstream Eenheid 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f64cee081e9873d388159e217b7a729b1ee55126a9674a401a634df97063cb1635ecdd705dee77de8fcbb35290439f47be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 Janson Street Fairstream Unit 2 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.412400164207 30.107247829368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem