Fairview Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 302
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Carel V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, geen geraas en veilig.
Alida C - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan kuier.
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie ligging en gerieflike verblyf.
Anneme M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Mooi, skoon en naby aan als. Sal weer daar gaan bly.
Siegfried M - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet, peaceful, easy access to town and surrounding attractions.
Tersia W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie welkomend en goed geleë naby alles.
Bessie P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige naweek.
Louwrens E - Des 2023
Algehele gradering
Was in Clarens vir 'n hike en het al hier gebly by Fairview Cottages.
Joey M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is pragtig en net wat jy nodig het. Skoon, netjies, vriendelike eienaars, hulpvaardig, alles wat 'n mens kan voor vra vir 'n uitstekende oorslaapplekke en vakansie.
Lezette S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, vriendelike ontvangs.
Suna D - Mei 2023
Algehele gradering
Goed geleë en goed toegerus. Sal definitief weer daar inklok.
Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Goed geleë.
Jackie D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig, vriendelike eienaar.
Cornell F - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike blyplek. Pragtige uitsig en gerieflike ligging.
Wilna V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspannende naweek in 'n pragtige omgewing.
Ben P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Skoon en vriendelike ontvangs deur George.
Meriska P - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek.
Paul C - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek ervaring, baie dank en waardering vir die vriendelike ontvangs en diens.
Ronelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Stil en rustig. Pragtige omgewing.
Elsa S - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful views, beautiful space definitely a must!
Larne P - Apr 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Jane Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Two night stay. Very friendly helpful host George.
Dennis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Carel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n veilige omgewing.
Wayne I - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful, perfect and beautiful.
Lees meerCarla V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker! Gerieflik en mooi!
Hendrik N - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n sentrale ligging.
Victor T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, goed geleë, goeie fasiliteite en behulpsame gasheer.
Jannie B - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi dorpie, aangename eienaars.
Trudie M - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome views, close to town but private. George informed us of the best walks and must-go-to restaurants.
Phillip V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Belinda B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gewees met 'n pragtige uitsig.
Deon L - Sep 2021
Algehele gradering
Hemels.
Zwennis Creative S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Douglas N - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mense.
Ruby S - Jun 2021
Algehele gradering
Warm, skoon en wonderlike uitsig.
Reece M - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing stay with an amazing location
Lees meerGert B - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik ontvang deur gasheer wie geskiedenis van ontstaan van die dorp met ons gedeel het.
Hester O - Mei 2021
Algehele gradering
10/10.
Alwyn H - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was uit die boeke!
Petro D - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Charyn R - Mrt 2021
Algehele gradering
Loved the Eagle's View cottage.
William K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese plek. Goeie ligging.
David H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie netjies.
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Lees meerYolande S - Des 2020
Algehele gradering
‘n Heerlike rustige week met 'n asemrowende uitsig.
Nap H - Des 2020
Algehele gradering
Soos met die vorige verblyf hier, het ons dit weereens baie geniet en ook die gasvryheid van George en Brenda.
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur George, het vir ons waardevolle inligting gegee rakended die omgewing, goeie eetplekke.
Lani V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Tanya B - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerBetty D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Carin T - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese berg uitsig, baie netjies en skoon, rustig en kan lekker ontspan.
Louise S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.
Riccardo O - Mrt 2020
Algehele gradering
Geen klagtes.
Daniel M - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek.
Brenda L - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Nap H - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en netjiese skoon kamer met alles wat nodig is.
Nap H - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal weer kom kuier.
André L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en George het ons baie goeie leiding gegee op ons pad na ons volgende bestemming.
Terry L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Bertus E - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Wilma V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dis netjies en skoon.
Nicolene P - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Faan Klopper K - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en bekostigbare verblyf.
Bertie N - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Gail L - Sep 2019
Algehele gradering
Pleasant stay, good location and friendly hosts, will recommend.
Johan A - Sep 2019
Algehele gradering
Puik!
Jan V - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi en netjies en baie sentraal geleë.
Lore F - Sep 2019
Algehele gradering
Totally awesome.
Renee F - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en gerieflik.
Tinus K - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Isstel B - Jul 2019
Algehele gradering
Binne loopafstand van al die besienswaardighede en 5-ster-netjies!
Lees meerAnita P - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Suzaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en smaakvol versierde rusplek, vir seker waarde vir geld!
Lees meerPieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Somer-verblyf.
Lees meerLiesl W - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Anzel F - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
Davida V - Mei 2019
Algehele gradering
What a lovely cottage, close to town but also close to hiking routes - fabulous view.
Dawie V - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het die tyd by Fairview Cottages geniet.
Lees meerJanis B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Debra G - Apr 2019
Algehele gradering
Apartment with amazing views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Woonstel met mooi uitsigte.
Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig en het ons vertel wat ons in die area kon doen. Die woonstel is naby die dorp, ruim, skoon en goed toegerus vir 2 mense. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend. Hoogs aan te beveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amanda K - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, net heeltemal te kort.
Js V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Louis S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename ondervinding in geheel.
Rikus C - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing!
Uitstekende ligging. Loopafstand vanaf die hoofarea. Ideaal vir 'n naweek weg. Baie huislik met wonderlike eienaars. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Odette V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Nadine S - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Marinda K - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Cecil D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik aangenaam.
Carel V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige netjiese verblyf binne loopafstand van besighede.
Alwin V - Jan 2019
Algehele gradering
A wonderful place to be.
Gerhard C - Des 2018
Algehele gradering
So lekker gerus, gemaklik, gerieflik, ontspannend en naby alles!
Corrianne V - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustige verblyf, binne loopafstand van die dorpsplein, waar alles gebeur.
Dieter H - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en uiters netjiese en vriendelike Chalete.
Quinlyn B - Nov 2018
Algehele gradering
Fenomenaal.
Neil S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Peter V - Nov 2018
Algehele gradering
Nice relaxed stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ontspanne verblyf.
Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig in 'n knus dorpie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sarette V - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer met mooiste uitsig in veilige omgewing.
Rina L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Nicoll V - Aug 2018
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld. Baie goeie ligging en dit het 'n uitstekende uitsig op Clarens se berge.
Pieter F - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie sentraal geleë.
Ettie S - Aug 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreeknaweek wat vir ewig gekoester sal word.
Alta V - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklike, skoon geriewe naby alles.
Fred F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en ons was ook baie privaat.
Sanel R - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was veilig, perfek geleë en het aan al ons vereistes voldoen.
Sw V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Natasha V - Jul 2018
Algehele gradering
Sal weer daar bly!
Mariska V - Jul 2018
Algehele gradering
Regtig die perfekte plek om te bly om alles te kan sien en vêr genoeg van alles af om te kan rus.
Clarise V - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Verette J - Jun 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, rustig.
Alain N - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely spot with perfect location.
Elouise G - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige afskakel en sit soos 'n dassie in die winterson op die bank in die sitkamer. Stil en asemrowende uitsig na berge.
Jathniel V - Jun 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik heerlik!
Monique B - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Andre K - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige verblyf.
Elzana S - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Desmond F - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflike, goed geleë verblyf.
Christiaan S - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Beverley D - Mei 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer daar boek.
Johannes S - Mei 2018
Algehele gradering
Hartlik verwelkom deur Brenda, alles gewys deur George, diep gedrink aan die suiwer lug en knus geslaap.
Pieter D - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam, lekker.
Sue E - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely cottage and location.
Lees meerAnnatjie N - Mei 2018
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het!
Chris B - Apr 2018
Algehele gradering
Was awesome en baie sentraal geleë. Die eienaar was baie betrokke en het ons veras met sy kennis en gasvryheid.
Robert A - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese bekendstelling aan Clarens.
Gail L - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful, can't wait to return, can easily live in Clarens. Hosts were excellent! View from Fairview is spectacular!
Amoré H - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was so gerieflike, mooi en gemaklik!
André N - Apr 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, net ver genoeg van die geraas maar naby aan alles!
Irma L - Apr 2018
Algehele gradering
In die beste posisie in Clarens.
Lorna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Cornél O - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek het tuis gevoel.
Alex K - Mrt 2018
Algehele gradering
One of the best guest houses that I have ever used.
Lees meerMichelle C - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Izane C - Feb 2018
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier kom bly.
Hestie W - Feb 2018
Algehele gradering
Vir seker weer soontoe gaan.
Erica P - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en hartlike verwelkoming. Hul het uit hul pad gegaan om ons inligting oor Clarens en besienswaardighede te gee.
Hennie F - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Dudley L - Feb 2018
Algehele gradering
Amazing place to stay.
Cherese K - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Fairview Cottages se terugvoer
Goeiedag Cherese. Ons is baie bly dat alles glad verloop het en sien uit na julle volgende kuier!
Sanphia D - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Alma M - Jan 2018
Algehele gradering
Beste uitsig ooit!
Fairview Cottages se terugvoer
Beste Alma, gaste soos julle bring die beste na vore. Ons geniet wat ons doen en waardeer positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.
Janneke P - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Fairview Cottages se terugvoer
Janeke, dis 'n riem onder die hart om so 'n resensie te ontvang. Baie dankie. En kom gou weer!
Hannelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Het dadelik tuis gevoel!
Fairview Cottages se terugvoer
Sjoe, Hannelie, ons waardeer jou terugvoer. Ons sal uiteraard julle graag terugverwelkom. Baie dankie.
Alecia D - Jan 2018
Algehele gradering
Perfectly located, perfectly priced, will definitely go back!
Fairview Cottages se terugvoer
Well, Alecia, we would love to have you back! We're glad you enjoyed your stay.
Thalene G - Jan 2018
Algehele gradering
Most stunning views from balcony!
Fairview Cottages se terugvoer
We would enjoy hosting you again soon, Thalene. Your positive feedback is the food of champions!
Lize D - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Fairview Cottages se terugvoer
Lize, ons is baie bly dat alles in jou smaak geval het. Ons sien uit na jou volgende besoek. Dankie.
Chanelle R - Des 2017
Algehele gradering
Klein stukkie hemel!
Fairview Cottages se terugvoer
Julle is spesiaal! Sien uit na jul volgende besoek - en dankie vir die positiewe terugvoer.
Diana V - Des 2017
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike wegbreek in 'n asemrowende omgewing.
Lees meerFairview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Diana. Ons waardeer dit.
Flora C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Flora. Sien uit na jou besoek in Januarie 2018.
Terence L - Nov 2017
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf.
Baie mooi kamer met kombuisie en pragtige tuin. Stapafstand van die sentrum af. Clarens is 'n baie mooi, veilige dorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carin K - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies.
Fairview Cottages se terugvoer
Carin, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Kom gou weer.
Elize G - Nov 2017
Algehele gradering
Besonder aangenaam, sal beslis weer gaan!
Fairview Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat jy jou batterye kon herlaai Elize. Nou weet jy waarheen om te kom. Ons sien uit daarna.
Johan N - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend geleë, vriendelike ontvangs, netjiese kamers.
Fairview Cottages se terugvoer
Ons waardeer jou resensie Johan. Sien uit na jou volgende besoek.
Madeleine D - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut uitstekend! Beste verblyf nog! Wonderlike 'hosts'!
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Madeleine. Jy maak ons dag. Sien uit na nog besoeke.
Ané V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, naby alles en baie veilig.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Piet. Dis lekker om so 'n resensie te kry!
Yolandi R - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi en goed toegerus!
Fairview Cottages se terugvoer
Yolandi, jou ouers was wonderlike gaste. Hulle het belowe dat jy ook gaan kom kuier! Ons sien uit.
Magdel V - Okt 2017
Algehele gradering
Definitief iets uit 'n sprokiesverhaal.
Lees meerFairview Cottages se terugvoer
Dankie Magdel. Ons is bly jy het dit geniet!
Walter L - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, maar baie klein. Ek praat van Titanic.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar oor ons netheid. Jou ervaring by die restaurant het jou duidelik ontstel. Jammer daaroor. Ek stel voor dat jy dit met die eienaar bespreek.
Yolinda S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en rolstoel vriendelik. Baie dankie!
Fairview Cottages se terugvoer
Yolinda, ek is bly dit het aan julle verwagtinge voldoen.
Carel V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly met n lieflike uitsig.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Carel, ek waardeer jou positiewe kommentaar en aanbeveling.
Marissa V - Okt 2017
Algehele gradering
Te kort.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Marissa, dit is presies wat ons wil hoor!
Alison L - Okt 2017
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Fairview Cottages se terugvoer
Hi Allison. Positive feedback is the food of champions. Thank you.
Ryno S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies!
Fairview Cottages se terugvoer
Ons is bly as jy lekker bly. Dankie vir die positiewe kommentaar!
Linda K - Okt 2017
Algehele gradering
Lekke!
Lees meerFairview Cottages se terugvoer
Dankie Linda. Wanneer 'n gas sleg slaap lê ek wakker, want jou tevredenheid is ons oogmerk. Ek het die takke afgesaag. Nou kan ons albei vas slaap!
Kom gou weer
Lauren S - Okt 2017
Algehele gradering
Perfect!
Fairview Cottages se terugvoer
Hi Lauren, we are really humbled by your comments. Thank you very much. We would love to welcome you again soon.
Kelebogile L - Okt 2017
Algehele gradering
The place is absolutely stunning and the reception was wonderful.
Fairview Cottages se terugvoer
Kelebogile, ke lebohile! Thank you. We look forward to welcoming you again. There is still so much to enjoy!
Frederik V - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en lekker gebly.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie. Elke positiewe kommentaar is goud werd vir ons. Joune maak ons nederig ook.
Martie L - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Martie.
Ons haal alles uit sodat gaste by Fairview lekkerbly billik kry.
Anneke E - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was knus en huislik.
Fairview Cottages se terugvoer
Anneke, jou kommentaar en beoordeling is 'n riem onder die hart. Baie dankie.
Francois D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekker! Geniet die vehitte bed en ander verwarmers!
Fairview Cottages se terugvoer
Francois, hier sal jy altyd welkom wees. Dankie.
Carla C - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Fairview Cottages se terugvoer
Carla, dis nou lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang. Baie dankie.
Heather R - Aug 2017
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Fairview Cottages se terugvoer
Heather we value your comments. Thank you.
Gawie N - Aug 2017
Algehele gradering
Voldoen aan al my vereistes.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Gawie. Ek dink hard aan maniere om 'n kaggel in te sit!
Henk L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese lokasie stapafstand vanaf dorp plein!
Fairview Cottages se terugvoer
Henk. Dis musiek vir ons ore. Ons sal jou weer met ope arms ontvang.
Petro P - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Petro. So 'n aanbeveling spoor ons aan om nog harder te werk! Kom gou weer.
Karné S - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Fairview Cottages se terugvoer
Karné, ons kan ook nie wag om jou terug te verwelkom nie!
Dankie.
Hilgard H - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, waarde vir geld en vriendelike mense!
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Hilgard. Dis goud werd om sulke kommentaar te kry.
Fronnie K - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie Fronnie. Al het ons nie hoë heinings nie, het ons 'n hek wat sluit, kring sekuriteitskameras en 'n dubbelloop haelgeweer.
Christo C - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was awesome gewees.
Fairview Cottages se terugvoer
Christo, jy is awesome om sulke mooi dinge oor ons te sê. Dankie en kom gou weer!
Lucinda D - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Katrien K - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustyd.
Juan F - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese kamer, verblyf geleë loopafstand van alles af.
Anna M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lizbe S - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Alna M - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspanne.
Jacoline V - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Melissa V - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met waarde vir geld.
Herman L - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation and great value for money.
Philip K - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Johan S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Sonja V - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome, awesome and awesome!
Pw B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur eienaars.
Ansofi G - Mei 2017
Algehele gradering
Sal altyd weer terug gaan.
Yvette V - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en goed geleë.
Christina A - Mei 2017
Algehele gradering
Fairview cottages is perfek geleë vir 'n wegbreek uit die stad.
Gideon S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en 'n baie goeie ligging. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.
Heleen V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig ingerig en gemaklik.
Charne C - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
GREAT!
Linda S - Apr 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Izak V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Scott P - Apr 2017
Algehele gradering
Tranquil and homely feeling.
Lou C - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, mooi, netjies, skoon en rustig.
Wida D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon met pragtige uitsig.
Jenine M - Mrt 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir minste geld.
Lees meerMagda G - Mrt 2017
Algehele gradering
At Fairway cottages you feel at home with the most beautiful view.
Lida H - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie lekker gebly. Vriendelike diens.
Lynette C - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Erna Groothof M - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende kamer, helemal super.
Errol C - Feb 2017
Algehele gradering
It was the perfect place to stay for the beer fest.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die perfekte plek om te bly tydens die bierfees.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leslie N - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, ruim en stapafstand vanaf al die eetplekke!
Gerrit V - Feb 2017
Algehele gradering
Great.
Maryna R - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike uitrus-tydjie.
Frans F - Jan 2017
Algehele gradering
Uiters netjiese en skoon verblyf en baie sentraal.
Solize K - Jan 2017
Algehele gradering
Ek sal dit aan almal aanbeveel.
Alicia L - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige kamer met die mooiste uitsig!
Dieter H - Jan 2017
Algehele gradering
Die omgewing is verbasend indrukwekkend mooi.
Mandie J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Ian K - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Gehrard C - Jan 2017
Algehele gradering
Die uitsig was pragtig, maar die bure se hoenderhane het ons elke oggend wakker gekraai met tussenpose van 4:00, 4:30, 5:00, 6:00 en vanaf 7:00 onophoudelik!
Fairview Cottages se terugvoer
Dankie vir die positiewe opmerkings. Ons was ook die hoenders in toe ons die kommentaar oor die gevleuelde wekkers lees. Die buurman bieg toe tydens ondervraging: die hoenders het 3 nagte buite geslaap sodat hy die rinkhals kon vang wat onder die hoenderhok ingetrek het. Goeie nuus! Die rinkhals is gevang en verwyder. Wat die agterplaas aanbetref, vra ons nederig om verskoning. Ons doen verbouings en moes noodgedwonge wag tot die munisipale dienste weer in die nuwe jaar begin. Die hare in die bed en op die vloer kan ons glad nie verklaar nie. Ons handhaaf hoe standaarde van higiëne en sindelikheid en sal voortgaan daarmee. Jammer dat ons nie eerder in kennis gestel is nie!
Melanie B - Des 2016
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Ons het baie lekker gebly in Fairview Garden Cottage, ons enigste klagte is dat die bed vervang moet word. Die eienaars is baie akkommoderend, vriendelik en gee raad oor die doendinge in die omgewing - ons het dit baie waardeer. Die kothuis was baie netjies en het alles gehad wat mens nodig het vir selfsorgverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fairview Cottages se terugvoer
Melanie, we have put your only complaint to bed to prove that we don't sleep on the job!
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Maureen D - Des 2016
Algehele gradering
Sal weer daar bly, alles was reg en die mense is baie hulpvaardig.
Martyn B - Des 2016
Algehele gradering
Goed geleë, rustige omgewing en naby alles in Clarens.
Lizette V - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig en veilig.
Etienne V - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek vir 'n getroude paartjie sonder kinders
Herman C - Nov 2016
Algehele gradering
Fairview Cottages is perfek geleë en baie netjies. Sal beslis weer daar bly.
Lorinda S - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Dudley L - Nov 2016
Algehele gradering
A pleasant stay.
Lynette F - Okt 2016
Algehele gradering
Tevrede.
Fairview Cottages se terugvoer
Ons het u kommentaar deeglik onder die loep geneem. Daar is reeds 'n houtbankie in die badkamer. Dalk het u dit net misgekyk? Ons neem die raad oor die boonste woonstel ter harte. Dit blyk dat die TV tydens u verblyf by die muurprop afgeskakel was. Jammer daaroor. Ons waardeer u evaluering opreg.
Schalk V - Okt 2016
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Dr. Christo P - Sep 2016
Algehele gradering
'n Plek waar ek beslis weer na sal terugkeer.
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Great venue, great waarde vir geld!
Karin H - Jul 2016
Algehele gradering
Die perfekte naweek-wegbreek!
Matt L - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig, gemaklik en baie goed ingerig.
Mariette V - Mei 2016
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend mooi.
Dennis S - Mrt 2016
Algehele gradering
Beeldskone uitsig, wel ingerig, skoon, vriendelik.
Jake L - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik en baie sentraal.
Richardt L - Feb 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Nadine K - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike gebly! Pragtige uitsig!
Lichelle J - Jan 2016
Algehele gradering
Besonders!
Freda M - Jan 2016
Algehele gradering
Pynlik netjies en baie gerieflik.
Js N - Jan 2016
Algehele gradering
Puik plek met pragtige mense.
Charlotte V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Lida P - Des 2015
Algehele gradering
Verskriklike vriendelike mense!
Lees meerAzaria J - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en netjiese plekkie. Ons was baie gelukkig met die verblyf.
Anton W - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n paar dae se verblyf. Ek sal weer daar gaan inwoon.
Surina V - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras! Als wat jy nodig het! Baie oulik, skoon, netjies en sentraal.
Johann M - Nov 2015
Algehele gradering
Goed.
Nico S - Okt 2015
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Marc J - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was die beste tydjie vir ons en ons het baie lekker kliëntediens gekry.
Elna H - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was heerlike, ontspanne verblyf.
Elna V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi.
Chris S - Okt 2015
Algehele gradering
Het dit baie geniet en alles was net in plek.
Denise M - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlike, rustige verblyf met 'n pragtige uitsig!
Ilse W - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en baie lekker gebly.
Fanie B - Sep 2015
Algehele gradering
Daar is baie ruimte vir verbetering.
Lees meerFairview Cottages se terugvoer
Beste Mnr Buys,
Dit spyt ons om te hoor dat u nie u tyd hier geniet het nie en is onkant gevang deur u slegte ervaring, aangesien u niks vir ons genoem het gedurende u verblyf nie. Ons is jammer dat u nie die afslag waardeer het nie, dit was slegs omdat u 'n ruk voor u aankoms gevra het om na ons goedkoper kamer te skuif. Ons is ook jammer dat u ongelukkig was met ons geriewe. Ons voel dat ons 'n goeie balans van geriewe het en het ook gevra dat u ons moet laat weet as u enige iets kort. Ons help graag gaste met toestelle soos benodig. Rakende die stand van ons elektrisiteit - Ons het 'n "COC" sertifikaat wat uitgereik is deur 'n gekwalifiseerde elektrisieën. Dit is ons plig en plesier om goeie kliëntediens te verskaf, soos bewys in ons vorige resensies.
Dewald V - Sep 2015
Algehele gradering
Die verblyf lyk net soos op die brosjure en die eienaars was vriendelik en behulpsaam!
Fairview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Frans B - Sep 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Fairview Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het dit hier geniet!
Vriendelike groete,
Abri en Lené
Etienne D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Lizelle N - Aug 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Desmond V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker plek, mooi, rustig en asemrowend.
Niel T - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Nelce K - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde, pragtige verblyf.
Bessie P - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige blyplek met mooi uitsig en loopafstand van die dorp.
André R - Mei 2015
Algehele gradering
Clarens en Golden Gate besoek.
Martie K - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie rond gery.
Bianca E - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige blyplek. Mooiste wat ek in 'n lang tyd gesien het.
Dina F - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie rustig!
Dawn V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het verblyf opgesoek wat bekostigbaar was en nabygeleë aan dorpie.
James T - Mrt 2015
Algehele gradering
Awesome!
Pieter (pensioenaris) M - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim.
Carin V - Feb 2015
Algehele gradering
Tuis!
Frikkie V - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie, loopafstand vanaf die winkels, ideale plek vir rus!
Christine S - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig en wonderlike uitsig!
Jonelda E - Jan 2015
Algehele gradering
Beautiful & neat room with friendly staff!
Jenny D - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtige plek, ons het heerlik gebly!
Jaco P - Jan 2015
Algehele gradering
Puik plek!
Erna D - Des 2014
Algehele gradering
Great!
Aldi N - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelik en baie professioneel. Die kothuis ten volle toegerus.
Danielle H - Des 2014
Algehele gradering
Modern, goed ingerigte verblyf vir 'n pasgetroude paartjie.
Hennie B - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Ryno A - Nov 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, pragtige verblyf met uitstekende uitsigte van Clarens. Baie goed geleë en waarde vir geld!
Lees meerAnnalie S - Nov 2014
Algehele gradering
Een woord: Onbeskryflik! Dit is binne loopafstand, veilig, skoon en baie rustig!
Therese P - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Macheries D - Nov 2014
Algehele gradering
Pragtige plek, ongelooflik netjies. Ons het tuis en gemaklik gevoel.
John H - Nov 2014
Algehele gradering
Fairview is baie ruim en skoon teen `n bekostigbare prys. Ons het dit baie geniet.
Linda V - Nov 2014
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Sinet V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegerus, naby alles, mooiste uitsig.
Johan V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en naby aan alles, goeie ligging!
Mariaan V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en ontspannend. Baie mooi uitsig, en die vriendelikste eienaars. Sal verseker weer daar gaan bly.
San-marie K - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker pragtige plek, sal enige tyd weer gaan!
Magda S - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier en die verblyf geniet, ook lekker gerus!
Chantelle D - Sep 2014
Algehele gradering
Was heerlik!
Kobus C - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Nannika B - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees en ek het dit baie geniet. Sal weer van Fairview Cottages gebruik maak.
Lodewikus C - Aug 2014
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar.
Liezel S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie oulik en mooi plekkie, sal defnitief aanbeveel vir my vriende en Familie.
Willem Jacobus G - Jun 2014
Algehele gradering
Sielsrus!
Divan L - Jun 2014
Algehele gradering
Great value for money!
Dave N - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely weekend in a lovely cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zylstraat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom