Langebaan Akkommodasie by Fairway 2 | LekkeSlaap
+15
+15

Fairway 2

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 101 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairway is in die Country Club in die hartjie van Langebaan geleë. Dié vakansiehuis is puik ontwerp, pragtig versier en gemeubileer met gehaltemeubels. Fairway bied selsorgverblyfvir 6 mense.

Die oopplan-woonkamer, kombuis en eetkamer op die grondvloer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.

Die buitebraai is op die stoep en dit is heeltemal beskut. Dit is 'n ingeboude braai en daar is 'n houttafel. Verder het die huis 'n ommuurde agtertuin met 'n grasperk wat mooi in stand gehou word. Gaste kan hul motors in die dubbelmotorhuis parkeer. En die skottelgoedwasser, 2 platskerm-TV's, DVD-speler, en DStv Hotelpakket maak die huis ekstra gerieflik.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairway 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Fairway 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairway 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42plawl09VQfku6U8YN2VDBpXO2iQmtpCBD1mTYqQuZfq3JCAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 101  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2 Fairway Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.086265731016 18.040330262566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za