Plettenbergbaai Akkommodasie by Fairways Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+24
+24

Fairways Bed and Breakfast

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cutty Sark-laan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Fairways Bed and Breakfast sal jou vriendelik verwelkom en sal jou sommer van die begin af tuis laat voel. Fairways bied B&B- en selfsorg-akkommodasie in silwerskoon kamers, goeie kos en wonderlike uitsigte oor Plettenbergbaai.

Gaste kan kies tussen standaard of "superior" en suite-kamers of 'n selfsorg-ateljee met sy eie volledig toegeruste kombuisie en privaat ingang. Die kamers is apart van die hoofhuis en het 'n onderdakstoep en braai-area wat oor die tuin uitkyk.

Daar is 'n kort wandelpaadjie wat na die eetarea en die dek lei waar gaste 'n heerlike ontbyt kan geniet. Jy kan die uitsig bewonder terwyl jy in die spa-pad lê.

As jy 'n gholfspeler is, kan Fairways al jou reëlings vir jou tref by die pragtige plaaslike gholfbane, soos Plett, Goose Valley, Knysna of George.

By Fairways Bed and Breakfast kan jy net gerief en 'n ontspanne atmosfeer verwag.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Fairways Bed and Breakfast
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Cutty Sark-laan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairways Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cutty Sark-laan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NWJlZTZkLTk1YTEtNDM3My1hYzk2LTI0YmViNzc2NGY4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 9 Cutty Sark Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053919 23.363041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za