Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Wasgoeddienste is ingesluit.
Huisreëls
Geen partytjies, geraas of harde musiek word te eniger tyd toegelaat nie. Die eenheid het een toegekende parkeerplek. Geen ander gaste as die wat bespreek is, sal op die eiendom toegelaat word nie. Troeteldiere moet in die bespreking gespesifiseer word, huisopgelei wees en geen geraas maak nie. Geen dwelmgebruik of alkoholmisbruik sal geduld word nie. Die eienaar behou die reg voor om 'n bespreking te weier of op te skort indien die vereiste huisreëls nie nagekom word nie. Die sekuriteitsmaatskappy is gemagtig om te help met die verwydering van gaste wat nie die vasgestelde reëls nakom nie of wat enige ander onbehoorlike gedrag toon. Wasgoeddienste is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
612 Van Gogh Crescent, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang