LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Falling Waters Guest Lodge | LekkeSlaap
+14

Falling Waters Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Falling Waters Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Kwenza N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kwenza N
Saam met vriende

Our stay was super, accept for one or two mishaps.

Waiting for breakfast for more than 30 minutes is a bit too much, a buffet might make a good difference. Also three days without warm water in bathrooms was also unacceptable.

Andre T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre T
Gesin met tieners

Die ergste ervaring van my hele lewe.

Die ergste ervaring van my hele lewe. Onbedagsame bestuur. Gaste maak na 22:00 'n geraas en bestuurder sê vir die eienaar oor die telefoon dat hy bereid is om twee ander gaste geluk prys te gee oor 24 lawaaierige gaste s'n. Moet eienaar in Joburg bel om bestuurder op die webwerf te kry wat met besig was om saam vriende te kuier. Nou wil hy om verskoning vra en help. Swembad leeg en nie ver toegemaak vir geen toegang nie. Geen werkende jacuzzi nie. Interkom by hek werk nie (miskien omdat daar geen bestuurder op die perseel is nie) en by toegang moes ek 3 nommers bel om iemand vir ons oop te maak. Ek sal nooit weer hier bly nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The worst experience of my entire life.

The Worst experience of my entire life. Inconsiderate management. Guests making a racket after 22:00 and manager tells owner over the phone that he is willing to sacrifice two other guests happiness over 24 noisy guests. Had to call owner in Joburg to get manager on site who was out partying with friends. Now he wants to apologise and assist. Swimming pool empty and not sealed off for no entry. No working Jacuzzi. Intercom at gate does not work (maybe because there is no manager on site) and upon entry I had to phone 3 numbers to get someone to open for us. I will never stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Morne S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Besigheidsreis

Rustig en goed geleë op die Suidkus.

Rustige blyplek met goeie ontbyt ingesluit. Falling Waters is definitief mooier en meer skoon as omliggende plekke en is 'n plesier om by te bly. Die prys vir die blyplek was ook definitief baie goed.

Lucas P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer het na rook geruik. Gaste in gang was baie steurend.

Kamer was skoon en netjies. Jammer van die rook reuk. Die veiligheidslig in die gang wat aan- en afskakel as iemand beweeg is baie steurend. Ongelukkig was die munisipale waterverskaffing onderbreek. Falling Waters Guest Lodge moet oorweeg om 'n tenk op te sit sodat gaste kan stort en toilette gebruik.

Falling Waters Guest Lodge's terugvoer

Dear Lucas,

Thank you for visiting Falling Waters Guest Lodge.

My apologies for the light that goes on and off. Unfortunately, we have to have it for the evenings. I will look into why the room smelled like smoke.

Regards,
Falling Water Guest Lodge management

Falling Waters Guest Lodge
Debbie J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie J
Gesin met klein kinders

Customer service needs improvement.

Requested to use Jacuzzi 5 times but was ignored and lied too. Requested additional toast but never received it. Towels in bedroom were torn. Had to request to be changed. Poor customer service.

Barbara S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van ons aankoms tot ons vertrek het ons baie geniet. Beveel definitief aan.

Baie lekker gebly, moet dalk net matras vervang. Maar ontbyt is heerlik en met die oom en tannie daar is die atmosfeer baie huislik.

Reanette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reanette V
Gesin met tieners

Dit het gevoel of ons deel was van die warm vriendelikste familie.

Al die personeel was vriendelik, die diens en kos is puik en die kamer en perseel is baie skoon en netjies, baie dankie!

Robert R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a amazing experience in a modern, clean, comfortable and friendly environment.

The staff was very friendly and accommodating. The rooms were cleaned to perfection every day. The facilities are very modern and comfortable. The sea view from the roof was great. Braai and swimming facilities was great. Would definitely recommend to anybody. Breakfast every morning was very good and enjoyable.

Nico E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Gesin met tieners

Puik verblyf naby 'n stiller strand vir Desember.

Ons was warm verwelkom en op die hande gedra gedurende ons verblyf. Ta Moira en Oom Conrad was regtig puik! Ontbyt is bale lekker en vars bedien. Ons kon braai en die swembad is glashelder. Die grond-eenhede het direk toegang tot die swembad en braai-area. Strand binne loopafstand. Daar is net glad nie toeganklikheid vir gestremdes nie.

Chevelle M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chevelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great, relaxing stay.

The staff were friendly and helpful. We had a pleasant and relaxing stay.

Thobile M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My partners birthday.

I must say I was satisfied with my stay at Falling Waters Guest Lodge, the staff were so friendly, the room was remarkable, everything was just perfect, and must say the birthday boy was impressed with everything, but must say they have to improve with the breakfast. My partner and I don't eat pork so we ddn't have an exceptional breakfast. As a friend of mine suggested this place, other than that we were happy and will definitely be going back. Thanks Moore for arranging the cake for me. You a God send!

Sandra O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly en was baie goed verwelkom. Skoon kamers, baie netjes en heerlike ontbyt die volgende oggend. Sal beslis weer daar oorbly.

Mbekwa M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbekwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was super clean and the owners were so friendly. Warm company.

I really loved the accommodation, super clean environment and comfy beds. Love the view area.

Johannene D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste naweek wat ek nog ooit in my lewe gehad het. Daardie twee mensies wat daardie plek bestuur is ongelooflik dierbaar.

Dit was die beste naweek in my lewe, dankie.

Renier B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so so great gewees!

Dit was 'n ongelooflike plek om te bly en sal dit enige tyd aanbeveel aan enige iemand.

Jaco P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kamer groot en skoon.

Enigste kritiek is ontbyt is rerig swak en onsmaaklik. Moet definitief meer moeite doen daarmee vir die geld wat dit gekos het om daar te bly.

Charlene D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie.

Baie rustige en netjiese plekkie. Sal dié plek vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-singel 1, St Micheals-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmYTZiNDQ1LTY3NTItNGU3MC1hZTUwLWY0MzJjZmMxOTY5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 1 Hillside Cresent St Micheals-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.821045596733 30.399636626244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!