Gouritsmond Akkommodasie by Family Beach House in Gouritz | LekkeSlaap
+18
+18

Family Beach House in Gouritz

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Family Beach House in Gouritz bied selfsorgverblyf in die klein kusdorpie, Gouritz. Die perseel is sowat 1,1 km vanaf die hoofstrand en rivier en is dus die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede, derde, en vierde kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort, bad en 'n wasmasjien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n etenstafel vir 10 toegerus. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n mooi uitsig oor die see deur die vensters. Die kombuis-area lei na 'n binnehof met braaigeriewe. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.

Die perseel is naby verskeie plekke wat perfek is vir visvang. Die dorp het 'n restaurant en 3 algemene handelaars. Gouritz is ook net 49 km vanaf Mosselbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Family Beach House in Gouritz sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Family Beach House in Gouritz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family Beach House in Gouritz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw2nfTQaIvmcHnNIBy1NeyD4WYs3p3CEy8kOM8OwTydtcbkQWTq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-15:00 11:00 -34.356670271514 21.876030404322
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za