Family Friendly City Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Icon, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gesinsvriendelike Stadswoonstel bied beide gemak en gerief in die hartjie van Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV in. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan buite op die balkon eet en sal toegang hê tot gratis WiFi, veilige parkering en gemeenskaplike gebougeriewe soos 'n swembad, gimnasium en dakarea. Die gebou huisves ook 'n verskeidenheid winkels en kafees vir ekstra gerief.
Geniet asemrowende panoramiese uitsigte oor die stadshorison vanuit die gemak van die sitkamer, kyk hoe die stad tot lewe kom of ontspan terwyl die son oor die stedelike landskap ondergaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 24 Hans Strijdom Avenue, Icon, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Icon, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang