See-wende Hemel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Rob U
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A very relaxing quiet time spent with family and friends. Perfect. Everything happened as what was told to us, from booking in to exiting. The location, although quite steep (for 'oldish people'), ensured that we kept our daily exercises up to date! The property is perfect for relaxing/viewing the ocean as well as hearing the sounds, and is surprisingly very private. Will definitely recommend to younger clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
See-wende Hemel
Hi Rob, So glad you enjoyed your stay.

Dewald O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome verbly en awesome plek. Lekker wegbreek gepleeg. Dit was regtig 'n naweek vir die boeke. See-wende hemel was asemrowend en ons sal definitief weer kom kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
See-wende Hemel
Hi Dewald. So bly julle het die kuiertjie geniet.

Nadia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Hemel in Yzerfontein. Baie besonderse blyplek met ryke geskiedenis. Baie gerieflik met hope spasie. Toesluit motorhuis met direkte ingang in die kombuis is beslis 'n pluspunt. Kragtige inverter stelsel sodat mens nie eers weet daar is beurtkrag nie. Vorige resensies het genoem van vuil vensters. Ons het gevind dat al die vensters mooi skoon was behalwe vir die wat hoog en onbekombaar is. Mens kan verstaan as dit nie met elke besoek skoon gemaak word nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
See-wende Hemel
Hi Nadia So bly julle die kuiertjie geniet!

Anrie F
Lang verblyf
4.0
Jan 2024

Oor die algemeen lekker, maar daar is vir seker goed wat ons kuier versuur het. Ons het lekker gebly, alhoewel die water en waterdruk 'n groot probleem was. Die waterdruk was min tot geen en elke keer as iemand in die onderste verdieping stort/bad, dan hou die skottelgoedwasmasjien op met was en is daar geen water beskikbaar in die kombuis nie. Dit was vir ons 'n redelike groot probleem aangesien 'n mens graag wil kan stort aan die einde van die dag. Die huis kan nie geadverteer word vir 10 gaste as daar nie eers 2 gaste gemaklik kan stort nie. Verder was een van die onderste kamers vol vlooie en is ons kind die eerste aand vreeslik gebyt deur die vlooie (meer as 20 bytplekke op sy lyfie). Ons moes die hele kamer skuif en spuit met insekdoder, waarna ek seker maklik meer as 100 vlooie van die vloer moes verwyder.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
See-wende Hemel
Ons is so jammer vir julle ongerief; nie seker of julle die situasie aan die huisbestuurder gekommunikeer het tydens julle verblyf nie, maar ons gaan in elk geval hierdie onmiddellik deurgee aan die eienaar.

Bonita D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2024

Unhappy. We booked for 5 nights but only stayed for one night. The house is in need of repairs. The patio is unsafe. The house is not spacious for 10 people to move around in. Very dissatisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Yzerfontein
See-wende Hemel
Hi Bonita, We can confirm that the patio has been replaced. Our apologies for the inconvenience.

Jan Danie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker. Ja, baie lekker gebly. Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lekkerste Paasnaweek gehad by See-wende Hemel. Die huis is baie netjies en die uitsig is pragtig oor die see. Baie rustige buurt. Sal definitief weer See-wende Hemel bespreek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Om Yzerfontein te ontdek vanaf See-wende Hemel was die beste ervaring. Marlo se diens het baie beteken, hy het ons self aanwysings gegee oor 'n ongeluk op die pad daarheen. Die ligging van die huis is werklik uitsonderlik en vir ons, vreemdelinge op Yzerfontein, was die dophou van die see 'n belewenis. Die uitleg van die huis het dit maklik gemaak vir baba's wat moes slaap en huismense wat om die langtafel gekuier het. Wenke: Die inhoud van die breekware-kas was egter teleurstellend met al die getjipte bekers en "ou" huisware. 'n Paar mooi opskepbakke en -houers sal die gaste die idee gee dat die huiseienaar sy gaste vertrou en waardeer. Ook die kussings kan vernuwe word. Sien asb. ook dat die stort in die linkerkantste slaapkamer oneffektief is. Baie dankie. See-wende Hemel sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lissinda P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Hemels inderdaad. Die huis is perfek geleë, loopafstand van die strand af, met die mooiste uitsig in alle rigtings. Die kamers was beautiful, skoon en netjies. Die agterste kamer was nog in wording en het na verf en sterk parafien geruik, maar met die deure toe het dit nie gepla nie. Die leefarea en stoep is fantasties en die leeshoekie perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Wow! Sal beslis weer See- wende Hemel weer besoek. Ons het alle aspekte geniet. Baie netjies, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 388

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 5 794
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 794
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 794
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA322c9b80687df6fb73c54f2d68c7963966c0efe1944fb4453b2297cae2b6c90fe3f8997df9bf777958747632d564e4a5a213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 794 per nag, vir 10 mense 16 5 1 5 40 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.352460641041 18.149279952049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang