Farm Valuta
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Jonathan S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en onder die sterre gebraai.
Farm Valuta se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit bly 'n voorreg om besoekers op Valuta te ontvang. Julle is werklik ook vyfster gaste. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Petra.
Andrea R - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything was wonderful. We all enjoyed and loved our stay.
Farm Valuta se terugvoer
Dear Andrea,
Thank you so much for your wonderful comments. We are so privileged with our wonderful guests. It was lovely to see your family interaction and the way you enjoyed the fresh farm air. You are a wonderful family and guesthouses will be privileged to host you.
Hope to see you all again.
Best wishes to the kids that are going away soon.
Petra and family
Jancke G - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend, heerlik, 10/10.
Farm Valuta se terugvoer
Hallo Jancke,
Baie dankie vir die boodskap. Dit was net 'n plesier en heerlik om so 'n groep vrolike jongmense se stemme op die stoep te hoor weerklink. Julle was wonderlike gaste en het alles so netjies gelaat. Enige gasvrou se droom, julle is enige tyd weer welkom. Ek hoop dat julle almal 'n vreugdevolle fees seisoen saam met spesiale mense sal geniet en met 'n huppel in die stap die Nuwe Jaar sal binnegaan.
Nola B - Jun 2023
Algehele gradering
Kalmte.
Farm Valuta se terugvoer
Baie dankie Nola, ons waardeer die mooi terugvoer.
Baie dankie dat julle die slegte pad trotseer het, die gemeenskap plaas op n volgehoue druk op die owerhede om met padwerke te begin en ons roete weer volkome toeganklik maak.
Ek hoop dat julle uitgerus die pad huis toe kon aanpak.
Groete,
Petra.
Elmarie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek in die Oos-Vrystaat.
Lees meerFarm Valuta se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit bly n absolute voorreg om gaste te ontvang. Die Oos Vrystaat is so mooi in die herfs en ons poog om aan ons gaste die beste moontlike ervaring van 'n ou Sandsteen woning te gee. Dankie vir die voetspore wat julle by ons gelaat het. Vriendelike groete. Petra
Margot D - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful setting. Farm house extraordinaire. Unbelievable hosts - every detail covered.
Farm Valuta se terugvoer
Thank you so much for your visit. It was lovely meeting you all. Also, we must thank you for being so understanding with the hail causing electrical problems.
Regards from us all
Marieka C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lees meerFarm Valuta se terugvoer
Baie baie dankie vir die terugvoer.
Dit was regtig so lekker om julle te ontvang.
Julle het dit vir ons ook so lekker gemaak om gasheer te wees.
Ek is baie bly dat die kinders veral die plaas geniet het. Die berg het veral die klank van vrolike kinderstemme geniet.
Groete van ons almal.
Annel se ook spesiaal dankie vir die lekker speel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom