Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse and Loft

Plaashuis-solder
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Farmhouse Loft het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die eenheid het 'n privaat badkamer en 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n braaipan, mikrogolfoond, yskassie en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon wat oor die meer en die omgewing uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe sluit slegs verblyf in.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die solder-eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Die plaashuis het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.
Let asb. daarop dat daar 'n 200 m lange-grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Kampkot en baba-badjie is beskikbaar op versoek. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep wat oor die meer uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe sluit slegs verblyf in.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die solder-eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Die plaashuis het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.
Let asb. daarop dat daar 'n 200 m lange-grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkuJzx3wV8do19cF9VcxUXtVc32dTqroBqt6IXXi3i1qF0X2qQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Klein Krantz Bo-Langvlei Road 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985925923076 22.652701088715