LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Farr Out | LekkeSlaap
+16

Farr Out

Gastehuis
Perlemoen
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Perlemoen front oos en het 2 enkelbeddens. Staan verstom voor die sonsondergange op die boonste vlak van die oostelike vleuel. Dit is 'n ideale skakelkamer vir gesinne en vriende. Daar is 'n en suite-badkamer, haardroër, beddegoed, handdoeke, strandhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, braaitoerusting (op versoek), en genoeg parkeerplek. Rook is verbode in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Heerlike ontbyt (Kontinentaal gedurende die week en Engels oor naweke) is ingesluit in die tarief. Daaglikse kamerdiens beskikbaar (Maandag tot Saterdag, uitsluitend vakansiedae). Die tarief sluit nie aktiwiteite soos ritte op 'n duinebesie, hout vir vuur langs die warmbad of braaigeriewe in nie. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swart Mossel
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Swart Mossel beskik oor 'n ruim dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op die grondverdieping van die oostelike vleuel. Kyk uit oor 'n pragtige, inheemse fynboslandskap van die privaat stoep. Toegerus met 'n eie ingang, en suite-badkamer met 'n groot stort, plafonwaaier, kluis, hoëtroustel, TV, haardroër, linne, handdoeke, swemhanddoeke, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, braaitoerusting op versoek, alarmstelsel, voldoende parkeerplek en private patio. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Heerlike ontbyt (Kontinentaal gedurende die week en Engels oor naweke) is ingesluit in die tarief. Daaglikse kamerdiens beskikbaar (Maandag tot Saterdag, uitsluitend vakansiedae). Die tarief sluit nie aktiwiteite soos ritte op 'n duinebesie, hout vir vuur langs die warmbad of braaigeriewe in nie. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oester
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oester beskik oor 'n oorweldigende dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed op die boverdieping van die oostelike vleuel. Asemrowende uitsig vanaf 'n private patio, waar jy 'n skemerkelkie kan geniet. Private ingang, en suite-badkamer met groot stort, plafonwaaier, kluis, hoëtroustel, TV, haardroër, linne, handdoeke, swemhanddoeke, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, braaitoerusting op versoek, alarmstelsel, voldoende parkeerplek en private patio. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Heerlike ontbyt (Kontinentaal gedurende die week en Engels oor naweke) is ingesluit in die tarief. Daaglikse kamerdiens beskikbaar (Maandag tot Saterdag, uitsluitend vakansiedae). Die tarief sluit nie aktiwiteite soos ritte op 'n duinebesie, hout vir vuur langs die warmbad of braaigeriewe in nie. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wit Mossel
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wit Mossel kyk uit na die noorde. Dit is 'n lugtige dubbelkamer met koningingrootte-bed op die grondverdieping van die oostelike vleuel. Die noordelike uitsig bied prag-uitsigte oor die see van die private patio af. Toegerus met sy eie ingang, en suite-badkamer met groot stort, plafonwaaier, kluis, hoëtroustel, TV, haardroër, linne, handdoeke, swemhanddoeke, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, braaitoerusting op versoek, alarmstelsel, voldoende parkeerplek en private patio. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Heerlike ontbyt (Kontinentaal gedurende die week en Engels oor naweke) is ingesluit in die tarief. Daaglikse kamerdiens beskikbaar (Maandag tot Saterdag, uitsluitend vakansiedae). Die tarief sluit nie aktiwiteite soos ritte op 'n duinebesie, hout vir vuur langs die warmbad of braaigeriewe in nie. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wigwam Rising Moon
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Beleef akkommodasie in 'n Amerikaanse Apache-styl. Bly oor in 'n gerieflike, luukse tipi-tent, in die "Wigwam Rising Moon", wat tussen die fynbosduine 'n klein entjie van die hoofhuis af geleë is. Luister na die naggeluide, terwyl jy snoesig opgekrul lê in jou agthoekige bed en na die sterre deur 'n dakvenster kyk. En suite-badkamer met toilet, wasbak en stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Heerlike ontbyt (Kontinentaal gedurende die week en Engels oor naweke) is ingesluit in die tarief. Daaglikse kamerdiens beskikbaar (Maandag tot Saterdag, uitsluitend vakansiedae). Die tarief sluit nie aktiwiteite soos ritte op 'n duinebesie, hout vir vuur langs die warmbad of braaigeriewe in nie. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Seemeeu Singel, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMjZiYmY4LTdiNDQtNDNlZC1iMTIwLTYzZjQ0Zjc5NjI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 17 Seemeeu Crescent Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.820663295919 17.893912196159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!