Ramsgate Beach Akkommodasie by Fascadale Heights 15 | LekkeSlaap
+22
+22

Fascadale Heights 15

Selfsorg
  • Vanaf R1 191 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale-straat , Fascadale Heights 15, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fascadale Heights 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ramsgate.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastebadkamer. Bedlinne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike banke en 'n TV.

Die sitarea en albei slaapkamers het plafonwaaiers en al dié vertrekke en die balkon het 'n pragtige see-uitsig. Dis slegs 300 m vanaf Ramsgate se hoofstrand af, maar gaste moet die pad oorsteek om daar uit te kom.

Daar is 'n toesluitmotorhuis en addisionele veilige parkeerplek in 'n binnehof met 'n hek. Die kompleks het 'n hysbak en dis naby die winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Fascadale Heights 15 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Fascadale-straat , Fascadale Heights 15, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale-straat , Fascadale Heights 15, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53e190a2d4d074a8862d96902f42ccd0631c04a3cbd261ccae311e5429f3ab43e2e1d2190013d907435c8176bbffa14277a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 191  per nag (plek vir 6) Fascadale Street Fascadale Heights 15 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.891109 30.346653
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za