Leisure Bay Akkommodasie by Fat Monkey Lodge | LekkeSlaap
+7
+7

Fat Monkey Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-weg 172, Leisure Crest, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fat Monkey Lodge bied selfsorgverblyf in 'n knus houthuisie met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Crest, 1,7 km van Leisure Bay se strand af. Die verblyf het die ideale ligging vir natuurliefhebbers en is net 500 m van Glenmore-strand af.

Die houthuis beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet, 'n kombuis en 'n leefarea met 'n pool-tafel. Die klein sitarea bied toegang tot 'n beskutte dek. Die kombuis is toegerus met 'n oond en 'n stoof. Daar is 'n ingeboude braai in die pragtige tuin waar kleinwild en verskeie voëlspesies te sien is.

Alhoewel daar nie 'n motorhuis is nie, is daar 1 parkeerplek vir 'n voertuig onder die houthuisie. Die perseel is volledig omhein en daar is 'n alarmstelsel en laserstrale buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Fat Monkey Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Seesig-weg 172, Leisure Crest, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-weg 172, Leisure Crest, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGB4vaZRmnITORmeJ4S1yCESLJHXmEr4oVM33j2jp6ceQ6ZSXRJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 240  per nag (plek vir 4) 172 Seesig Road Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.014116123316 30.252118346558
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za