+50
Gastehuis in Colesberg

Featherhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jacques P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Very nice rooms and accommodating host. The host was very accommodating and very friendly. Accommodation was clean and neat, and very comfortable. Super nice place to stay. The host even recommended an amazing restaurant to go and eat and experience a bit of what the town has to offer. Would highly recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik geslaap in lugverkoelde gemaklike kamer. Die akkommodasie was verrassend luuks en alles splinternuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam. Lekker gesellige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Alles was netjies en skoon. Ons het veilig gevoel en lekker geslaap. Ons hou baie van Featherhouse, ons hou van die ruim spasie en alles is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert P
1 nag
4.0
Jan 2026

Good and convenient. Efficient and effective for the purpose of overnight sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Lekker geslaap na 'n lang reis. Nie juis van enige geriewe gebruik gemaak nie. Gerieflike plekkie vir oornagdoeleindes. Vroeg weg die volgende oggend. Ligging binne die dorp, alhoewel veilig, nie juis geskik vir besigtiging ens. nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Comfortable and clean. We enjoyed our 1 night stay at Featherhouse. It is equipped with everything you may need. Easy check-in and check-out procedure! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, ruim, netjies. Heerlike lugverkoeling in die slaapkamer! Ons het heerlik oornag oppad van Gauteng na Wes-Kaap. Was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld, goeie diens, veilig en baie gerieflik. Ons gunsteling oornagplek in Colesberg. Waarde vir geld en alles wat jy nodig het in een pakkie saamgebind. Dit is lekker om te sien dat na 'n voorstel, daar rakkies in die stort aangebring is, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag
5.0
Des 2025

Voldoende. Gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 310

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887f66a6b383f844ab3848cad58e57e1bce260a4c8b1abb132c89936cf4206867e7b84b67ea84716be4c7874c54b93191c9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang