LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Feathers Guest House | LekkeSlaap
+14

Feathers Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Feathers Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige, netjiese plekkie.

Ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou. Vriendelik. Netjies. Rustig. Sal dit vir seker aanbeveel.

Feathers Guest House's terugvoer

Linda, dit was aangenaam om julle te huisves! Kom kuier asb weer!
Feathers groete!

Feathers Guest House
Liesl K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful quaint little cottage. Perfect for a stay over on the way to the Kruger Park.

We stayed over night in the cottage and had a pleasant surprise with how beautiful the gardens and decor was. Close to all necessary amenities and a perfect stop over on the way to the Kruger park.

Chantelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dankie vir die gasvryheid. Ons sien julle beslis weer.

Casper B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige omgewing.

Die gastehuis is baie netjies en baie goed geleë in 'n baie rustige omgewing. Ons kan die gastehuis enige tyd aanbeveel vir almal wat oornaggeriewe benodig.

Feathers Guest House's terugvoer

Casper! Baie dankie vir al die kere wat jy by ons kom oornag het. Dit is vir ons aangenaam om harlike mense hier te ontvang en jul verblyf aangenaam te maak. Ons sien uit na volgende besoek.

Feathers Guest House
Sophia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, en op 'n ysige dag heerlik warm geslaap.

Vriendelik ontvangs. Pragtige, netjiese kamers met heerlike, groot beddens. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Chris H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs, verblyf, netheid het alle verwagtinge oortref.

Ons was baie vriendelik ontvang en baie beïndruk met ons netjiese verblyf en pragtige tuin. Alles was daar wat ons benodig het en die ontbyt voortreflik. Ek kan dalk net aanbeveel dat die dubbelbedmatras in die nabye toekoms vervang kan word.

Vernita M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese kamer met goeie diens en geriewe. Geen klagtes nie.

My dogter en haar vriend het daar gaan slaap nadat ek die bespreking gedoen het en hulle laat weet dit is PRAGTIG! Het baie geniet.

Jo V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kothuisie was netjies met genoeg vuurwarm badwater vir 'n heerlike bad op 'n ysige aand.

Die matras is gemaklik en beddegoed is van goeie kwaliteit. Vir die prys sou ons navraag oor ontbyt waardeer het.

Sylvia M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M
Saam met vriende

Friendly staff members, the place is beautiful and very peaceful.

If you need some peace and quiet, then this is a place to visit. Elsa, thanks for a warm welcoming on our arrival. We enjoyed our stay.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Leipoldt Straat, , Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMjU2ZjhjLWVlNWUtNDkxNy1iMzFlLTQ5M2MwYzBkNGMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 51 Leipoldt Street Gholfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.775534081523 29.437427621182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!