LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Selfsorg in Brandwacht

Feel @ HomePrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Linnes Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Feel @ Home is ideaal geleë binne 5 minute se ry vanaf die sentrum van Stellenbosch, plaaslike restaurante, skole en bekende wynlandgoedere. Daar is 3 gemaklike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt langs 'n plaas. Let asseblief daarop dat Feel @ Home nie gastehuis- of bed-en-ontbytdienste aanbied nie.

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n klein kombuisie met basiese breekware en eetgerei, 'n ketel, mikrogolfoond, klein yskas, broodrooster en 'n elektriese braaipan. Daar is 'n klein tafel en 2 stoele in die kamer, en 'n klein patio buite, sowel as 'n losstaande braai. 'n Strykyster en 'n strykplank is beskikbaar.

Kamer 2 is ruim en het 'n koningingrootte bed, 'n kombuisie met 'n klein tafel en 2 stoele, 'n klein yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, lugbraaier, basiese breekware en eetgerei, 'n strykplank en 'n strykyster. 'n Buitedeur lei na 'n klein tuin met 'n vrystaande braai met 'n uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Kamer 3 is ruim en oopplan met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind of derde persoon. Dit het 'n klein kombuisie met basiese eetgerei en breekware, ketel, broodrooster, braaipan, mikrogolfoond en klein yskas. Die privaat badkamer bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak. 'n Agterdeur lei na 'n patio met 'n vrystaande braai in 'n klein tuin met 'n uitsig.

Geriewe beskikbaar in alle kamers sluit in gratis veselinternet, 'n waaier in die somer en 'n elektriese kombers in die winter, en alle kamers het hul eie ingang en privaat geriewe.

Veilige parkering is beskikbaar vir slegs 1 voertuig per kamer op die perseel. Die eienaar se privaat swembad is op aanvraag beskikbaar in die somer.

Gaste kan die studentedorp verken met sy vele restaurante, kunsgalerye, teaters en museums, verskeie wynplase in die nabyheid besoek, of 'n rustige stap in die buurt, berggebied, dorp of langs die Eersterivier neem. Voëls is volop in die buurt. Daar is ook baie staproetes en avontuuruitstappies rondom die dorp om 'n onvergeetlike besoek te verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Kultuurtoere
Fietsry
Visvang

Kamers

Gastekamer 1
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n gerieflike en sonnige dubbelkamer met en suite-badkamer met bad, stort en toilet. Geriewe beskikbaar in die kamer sluit Netflix, 'n ketel, mikrogolf, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, strykyster en -plank in. Eie privaat ingang. Klein stoep buite maar geen braai area nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Linne, handdoeke en skoonmaakdienste word een maal 'n week voorsien.
Gaste kan ekstra skoonmaakdienste, handdoeke en skoon linne teen 'n ekstra koster versoek. Die bestuur moet 24 uur vooraf ingelig word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring omdat dit nie voorsien word nie en gaste mag nie die kamers se handdoeke by die swembad gebruik nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en dit is verbode om in die huis te rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gastekamer 2
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 2 is ruim en het 'n koningingrootte-bed, ’n kombuisie met 'n klein tafel en 2 stoele, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, basiese breekware en eetgerei, 'n strykplank en strykyster. Die buitedeur bied toegang tot 'n klein tuin met 'n losstaande braai. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Haardroër is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Linne, handdoeke en skoonmaakdienste word een maal 'n week voorsien.
Gaste kan ekstra skoonmaakdienste, handdoeke en skoon linne teen 'n ekstra koster versoek. Die bestuur moet 24 uur vooraf ingelig word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring omdat dit nie voorsien word nie en gaste mag nie die kamers se handdoeke by die swembad gebruik nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en dit is verbode om in die huis te rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gastekamer 3
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim oopplan-kamer het 'n klein kombuisie, eetarea en sitkamerarea met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra enkelbed is vir 'n ekstra gas of kind beskikbaar. Dit het sy eie ingang en 'n agterdeur wat toegang bied tot 'n klein tuin en patio met 'n lieflike uitsig. 'n Losstaande braai en buitetafel is beskikbaar. Daar is parkeerplek voor die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Linne, handdoeke en skoonmaakdienste word een maal 'n week voorsien.
Gaste kan ekstra skoonmaakdienste, handdoeke en skoon linne teen 'n ekstra koster versoek. Die bestuur moet 24 uur vooraf ingelig word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring omdat dit nie voorsien word nie en gaste mag nie die kamers se handdoeke by die swembad gebruik nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en dit is verbode om in die huis te rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 372 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carin Davis D
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie lekker en mooi! ʼn Pragtige, baie gemaklike woonstel. Vriendelike gasvrou. Die mooiste tuin laat jou onmiddellik ontspan. Ons sal graag we...
Sien meer
Nov 2026
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly in ʼn baie mooi omgewing. Ons het heerlik gebly. Die plek was mooi en baie netjies, en die gasvrou was baie behulpsaam.
Okt 2026
Gerhard K
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek. Pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly.
Okt 2026
James N
5.0
Vinnig in en uit, maar sal definitief weer dieselfde plek gebruik om te bly. Heerlik en baie mooi.
Sep 2026
Rachel M
Besigheidsreis
5.0
Great host, clean room and as per photos, with magnificent mountain views. Petra was a great host - welcoming and always a message away...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 372 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carin Davis D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2026

Dit was baie lekker en mooi! ʼn Pragtige, baie gemaklike woonstel. Vriendelike gasvrou. Die mooiste tuin laat jou onmiddellik ontspan. Ons sal graag weer hier wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Lekker gebly in ʼn baie mooi omgewing. Ons het heerlik gebly. Die plek was mooi en baie netjies, en die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Alles was perfek. Pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James N
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Vinnig in en uit, maar sal definitief weer dieselfde plek gebruik om te bly. Heerlik en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Great host, clean room and as per photos, with magnificent mountain views. Petra was a great host - welcoming and always a message away. The accommodation is situated in beautiful, peaceful surroundings with views of the mountains and fields.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Feels really at home. Fantasties. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtige verblyf. Gerieflik, super netjies, sjarmante gasvrou, smaakvolle dekor. Heerlik gebly. Sal enige tyd wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Als was skoon en netjies. Die eienaars was behulpsaam. Sal dit definitief. Heerlik gebly, geleë in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Puik ligging, netjiese akkommodasie, vriendelike verwelkoming. Skoon, gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, mooi en rustig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 372

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Feel @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 29 Apr 2026 tot 28 May 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 29 Apr 2026 tot 28 May 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gastekamer 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Gastekamer 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Gastekamer 3
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

'n Ekstra terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Linne, handdoeke en skoonmaakdienste word een maal 'n week voorsien.
Gaste kan ekstra skoonmaakdienste, handdoeke en skoon linne teen 'n ekstra koster versoek. Die bestuur moet 24 uur vooraf ingelig word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring omdat dit nie voorsien word nie en gaste mag nie die kamers se handdoeke by die swembad gebruik nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en dit is verbode om in die huis te rook.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Linnes Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6df181a28134930028d54864c2b1624e135dd5b2eff75b2fdffa41dde38dfc1d18bee5dddc96f50b3eb24d3922369e5601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 372 5 1 5 15 Linnes Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958976726957 18.87116163969
Soek in 'n groter streek