Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel@Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Feel@Home
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Crystal J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J
Besigheidsreis

Just as the name says "Feel@home".

We had a wonderful stay, a very cosy place. It's home away from home. Will definitely go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanél B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanél B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, netjies, cosy!

Heerlik gebly! Alles was baie netjies, goed ingerig en baie goeie, behulpsame diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy-lee G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G
Besigheidsreis

Fantasties, rustig, waarde vir geld.

Stukkie hemel op aarde. Die stilte was iets besonders. Was daar vir besigheid en al wat ek kan sê is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lwazi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwazi M
Enkelreisiger

Enjoyed.

I would be lying if I said something needs to be done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het my verskriklik baie gehelp vir iemand wat skuif vanaf Bloemfontein.

Uitstekend en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Baie dankie, Schalk. Ons help graag ons gaste indien nodig! Dit is ons grootste plesier, met gaste soos jy maak dit alles die moeite werd. Sterkte met jou nuwe toekoms in die Kaap. Jy is enige tyd welkom by Feel@Home.

Feel@Home
Sibongiseni Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongiseni Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, we didn't want to go home.

We felt satisfied with everything, it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Thank you Sibongiseni we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.

Feel@Home
Herbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbie L
Saam met vriende

Sal enige tyd weer van hul dienste gebruik maak.

Het 'n lieflike naweek beleef en vertrekke was ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Baie dankie Herbie. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.

Feel@Home
Virgil M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was perfect ,beautiful house we felt at home the moment we stepped into the place and the owners are very nice people so friendly and kind.

Perfect for couple get away weekend. ill definitely be going there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Thank you, Virgil we are beyond grateful, for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.

Feel@Home
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons as 'n bejaarde egpaar het ons hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit defnitief weer gebruik.

Nie net is die plekkie baie netjies en skoon nie, maar het alles wat jy benodig en nog baie meer. Johan en Yolande was absoluut so vriendelik en met alles 100 persent behulpsaam. Die omskakeling van krag met beurtkrag, is so goed beplan, kom nie eers agter die krag gaan af nie! Dit is ook baie privaat en in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Baie dankie Grace. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.

Feel@Home
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons as 'n bejaarde egpaar het hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit definitief weer gebruik!

Dit is baie netjies en skoon en het alles wat jy benodig en nog meer. Johan en Yolande was absoluut so vriendelik en met alles 100% behulpsaam. Die omskakeling van krag met beurtkrag, is so goed beplan, kom nie eers agter krag gaan af nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sade H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huismense was baie vriendelike en plek is baie netjies.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die huismense is vriendelik, plekkie is goed ingerig en met al die benodighede. Ons privaatheid was respekteer. Sal enige persoon aanraai om die plekkie te bespreek. Weereens, dankie Yolandi vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Ongelooflik dankie vir julle en dis ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.

Feel@Home
Lindie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie A
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay at Feel@Home and wished I could stay longer. The area is nice, quiet, safe and clean.

Owner was very friendly. I loved the little touches that made my stay very personable. It was truly amazing. I will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Thank you for the kind words. We are beyond grateful for guests who enjoy their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again. Your always welcome.

Feel@Home
Jade S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was just perfect!

I would definitely recommend this place to everyone. The pictures do not do it justice. Want to say thank you to Yolandi and her husband for being the most friendly and welcoming hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Thank you Jade we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome!

Feel@Home
Almae M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almae M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is pragtig en baie vriendelike hosts.

Ons was Yolandi en Johan se eerste gaste, hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was mooi en in 'n stil area. Ons het dit baie geniet. Enige een wat die plek kies vir 'n rustige wegbreek sal nie 'n fout maak nie. Sien uit om gou weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feel@Home se terugvoer

Baie dankie Almae. Dit is ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.

Feel@Home
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24544545655dc1dce753ee45ba900f1cd883c12db26fe6b7260d504526b29d3a7a42547dbe09ee488eb7c4aab86a0324910a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 71 Ronelle Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8957461 18.7097366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem