Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feet Up Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Feet Up Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasja R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R
Gesin met tieners

Heerlik gebly, netjies en rustig.

Rustig en gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokubonga Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubonga Z
Saam met vriende

Perfect.

It was exactly what we needed with my friend, a short getaway and easy access to places to explore. It was very peaceful, we are sure going back soon. Thank you for the warm welcome and nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback. You are always welcome!

Feet Up Cottage
Leandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, friendly, great location, cottage has everything you could need.

We loved our stay at Feet up. The hosts we friendly and helpful. We loved that our dog could come with us. The cottage has everything you can think of with a sun rack to dry clothes or towels if needed. We as guests had our own parking and did not have to share which was a bonus! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Thank you for your positive feedback.

Feet Up Cottage
Wesley J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley J
Saam met vriende

As advertised.

The accommodation was as advertised and was as shown in the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boudine H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boudine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts.

Perfect location as we needed to be at Vergelen Hospital.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en gerieflik.

Gemaklike, netjiese en "net soos op die foto's" - verblyf. Ons het oorgeslaap na 'n konferensie en is die volgende oggend weer vroeg uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ronelle.

Feet Up Cottage
Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie lekker plek naby aan als - goeie waarde vir geld.

Heerlike kuier en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Hi Johan
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Feet Up Cottage
Myra D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjies gewees.

Feet Up Cottage was werklik 'n rusplek vir ons voete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Beste Myra
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Feet Up Cottage
Rian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian B
Saam met vriende

Baie rustig en gerieflik!

Lekker ontspan met ons voete om hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, net kamer is baie warm. Internet ook baie onderbrekings gehad. Yskas was ook nie skoon nie.

Sal voorstel dat hulle 'n extension kry vir beter internetopvangs. Verder is alles baie netjies en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlon T
Gesin met klein kinders

Die kuier was baie lieflik en als is gerieflik.

Die huis is baie netjies en is mooi ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

So reg in ons kraal

Heerlik geslaap. Vir die doel van ons verblyf 100%. Badkamer gedeelte effe beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val E
Saam met vriende

Wonderful.

Just what we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review. You are always welcome!

Feet Up Cottage
Francois M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing

Relaxing and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lulu T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, als wat nodig is ─ voete op.

Baie dankie Gussie vir jou warm ontvangs. Ons het baie lekker in jul netjiese plekkie gebly. Toe ons terugkom van die Woordfees Saterdag kon ons net voete opsit en ontspan. Regtig 'n netjiese, skoon en rustige plek in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike en behulpsame eienaars. Baie gerieflik en ideale ligging.

Geleë in 'n still woonbuurt met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Baie dankie Christine, vir die mooi resensie. Julle is altyd baie welkom om by ons te kom bly.

Feet Up Cottage
Wouter J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het 'n klein hondjie wat deur die tralies van die pallisade kon pas. Dink Feet Up moet dit duidelik stel dat klein honde moontlik kan ontsnap of hulle moet dit beveillig of toe maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Baie dankie Wouter, vir die kommentaar. Ons sal beslis dit duidelik maak op ons profiel dat daar slegs 'n pallisade heining is.

Feet Up Cottage
Sandra K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feet Up Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie! Julle is altyd welkom.

Feet Up Cottage
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 3 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 3 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinegrove-straat 40, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e623c9fd6c480e7cc7ca01ac30c0e0e3a83ba455e6f437740134bc4a12cbc23c00de0f9143a1619f151d4545c799d9a5f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 40 Pinegrove Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080581126125 18.863586122684