LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Dalene D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou. Netjies en skoon. Goeie ligging asook see uitsig uit jou kamer. Al voorstel wat ek het, is dat die deur na haar huis dalk vervang moet word met 'n 'fire door' wat klank demp. Verder het ons lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Skoon en netjies. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam en bekostigbaar. Ja, WiFi kan aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We highly recommend your accommodation. Thank you. We thoroughly enjoyed our stay. Peaceful and having a lovely sea view as an unexpected bonus. Very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, veilig, netjiese en bekostigbare verblyf. Baie lekker gebly, rustige stil area in Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Enjoyable. The hostess was friendly and the short stay was enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suthea W
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Die verblyf was geskik vir my behoeftes. Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Geen nonsens, pragtige en gemaklike verblyf. Heerlike, bekostigbare, netjiese en skoon verblyf in Yzerfontein met 'n pragtige seeuitsig. Gemaklike badkamer. 'n Private stoepie en braaiarea sal Felicia 22 oplig na die volgende vlak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
1.4
Aug 2026

Rustic uninviting place. It is not worth anything more than R300.00 per night. A typical fisherman's accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janine D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Met our expectations for the price. Needed a clean place to sleep and shower - met all our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lillebet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Felicia Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3OTIwOGYzLWRmMjktNDgxZC1hYjYxLWU0MzBmNGM1YmYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 22 Felicia Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356376878381 18.158732056618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang