Felsenblick Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
David L - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent all round.
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Dear Lutz, thank you for staying with us. You are always welcome.
Gerhardus Marthinus L - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect home away from home when I'm on business. Clean and tidy and ideally situated.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Dear Gerhardus, thank you very much for your kind review. You are always welcome.
Berenice N - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Dear Berenice, thank you very much for your kind words and you are always welcome.
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Ontvangs, diens en parkering is uitstekend.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Liewe Magda en Hannes, ek is bly dat julle die verblyf by my geniet het. Julle is altyd welkom.
G L - Mei 2023
Algehele gradering
Felsenblick is 'n ideale plek vir 'n man en vrou, 'n gesin, 'n groep vriende. Uitstekend!
Lees meerFelsenblick Self-Catering se terugvoer
Beste Deon, baie dankie vir die uiters besonder aanmerkings oor Felsenblick. Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Groete, Monica.
Erich L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Uitsig is die beste. Sal enige tyd weer daar bly. Word sterk aanbeveel.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het Erich. Julle is altyd welkom.
Renette D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Vriendelike diens.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Dit was ‘n plesier om jou te leer ken Tiaan, en jy is altyd welkom en ek hoop dit is vir ‘n bietjie langer volgende keer.
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Goeie middag Christine, ek is bly alles het goed verloop en dat julle 'n mooi tyd in Namibia gehad het. Tot volgende keer.
Groete, Monica.
Theo T - Jun 2022
Algehele gradering
Weelderige akkommodasie teen 'n bekostigbare prys.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Theo, baie dankie vir julle vriendelike woorde en julle is altyd welkom.
Anneen O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Hallo Anneen, dit was vir my ‘n plesier om vir julle to ontmoet en julle is altyd welkom om by ons te bly.
Beste groete
Monica
Drikus S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Drikus, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Julle is altyd welkom as julle weer deur Namibie ry.
Marisa F - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike, netjies, skoon, stylvol, gerieflik.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Marisa, it was a pleasure meeting you and your family. You are always welcome!
Karen S - Aug 2019
Algehele gradering
What an awesome and peaceful place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n lekker en rustige plek!
Ons het heerlik gekuier by Felsenblick. Die plek is inderdaad baie stil en privaat met lieflike voëllewe en uitsigte. Monica is baie vriendelik en behulpsaam, en die woonstel is ten volle toegerus tot die laaste detail. Ek beveel Felsenblick ten volle aan as 'n tweede huis in Windhoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Hello Karen,
It was a pleasure to meet you and your husband.
You are always welcome.
John W - Apr 2019
Algehele gradering
Felsenblick's cottage exceeded our expectation in comfort.
Felsenblick Self-Catering se terugvoer
Thank you very much John, it was a pleasure to have had you stay with us. You are always welcome.
Delene G - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig met al die geriewe wat jy nodig het.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gutsche-straat 8, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom