Constantia Akkommodasie by Ferndale Lodge - Constantia | LekkeSlaap
+30

Ferndale Lodge - Constantia

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Ferndale Lodge - Constantia
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cathy L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L
Besigheidsreis

Baie mooi, netjies en goed geleë

Sien sterre.

Palesa B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa B
Saam met vriende

We had a great stay.

We received a really warm welcome from Barbra and felt immediately at home. We received lots of information about the locality and places to eat. We will definitely be recommending this accommodation to our friends. A big thank you. Looking forward to coming back.

Nikelwa M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikelwa M
Saam met vriende

It is the place to be.

Everything is perfect, both inside and outside.

Judith V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judith V
Gesin met tieners

Groot huis en goeie ligging.

Die huis was baie groot, so ons het baie ruimte gehad, wat baie lekker was. Ons was daar in Augustus, toe dit winter was en die huis koud was. Daar was komberse beskikbaar, maar soms was die buitetemperatuur hoër as binne. In Kaapstad was daar 'n droogte en moes die water spaarsamig in die huis gebruik word, wat gekommunikeer is met 'n klomp notas wat in die huis hang.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Big house on a good location.

The house was very big, so we had a lot of space, which was very nice. We were there in August, when it's winter and the house was cold. There were blankets available, but sometimes the outdoor temperature was higher than inside. In Cape Town there was a drought and the water had to be used sparingly in the house, which was communicated with a lot of notes hanging in the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gaynor L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor L
Gesin met klein kinders

Very beautiful place - peaceful and quiet, just what I needed.

Myself, kids and family absolutely loved the place. Will definitely book a holiday there again.

Annabelle M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Gesin met klein kinders

We had a very nice experience. Nice house and I will surely recommend this place.

A summer place for sure and the owners were helpful. That's what I call a well equipped house.

Arno V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met vriende

Asemrowend.

Alles was perfek. Alles wat ons nodig wou hê, ek sal definitief weer gebruik maak van Ferndale Lodge, maar die keer liewer vir familie wegbreek. Dis perfek vir 'n familie wat wil gaan ontspan.

Jason H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H
Gesin met klein kinders

Die gerieflikste gastehuis waar ons nog was met ons kinders.

Ferndale Lodge is skoon en netjies. Daar is genoeg spasie met speelplek en speelgoed vir kinders. Ons was verras met 'n vars liter melk en 'n bottel water in die yskas! Baie bedagsaam aangesien ons ver gery het.

Chante S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met vriende

Great value for money.

Hosts were friendly and helpful. Will definitely visit again.

Marinus H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus H
Gesin met klein kinders

Pragtige gesinshuis in 'n wonderlike woonbuurt naby alle geriewe.

Ons familie was hartlik verwelkom deur Barbra en gedurende ons verblyf by Ferndale Lodge het Barbra of Terence geen probleem gehad om uit te help met iets nie. Die gesinshuis is perfek geleë vir alle aktiwiteite en net twee minute se bestuur van die Constantia Village inkopiesentrum. Die huis self was baie skoon en daar was selfs skoonmaakmiddels, bottel water en melk alreeds in die yskas. Die huis het baie ruimte en die kinders het die groot agterplaas en swembad baie geniet. Die woonbuurt is baie veilig en daar is sekuriteitspersoneel by die ingang van die straat. Terence en Barbra was wonderlike gashere en ek sal Ferndale Lodge absoluut aanbeveel.

Sam M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M
Saam met vriende

Clean, spacious, and have all facilities one needs for a vacation.

Great entertainment area.

Samantha H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H
Saam met vriende

Awesome.

Thank you for accepting us. We had a great weekend. Everything was in place. Really nice people. Would recommend anyone to visit Ferndale Lodge.

Ignatius K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius K
Gesin met klein kinders

Gemaklike huis met 'n lieflike tuin.

Die eienaars was baie vriendelik en akkommoderend. Baie gemaklike huis met alles wat mens nodig het. Amper net die moeite werd om die huis te huur om onder daai enorme boom in die tuin te kan sit. Effense reuk van ou sigaretrook wat my vrou bietjie gepla het, maar ek kon dit nie juis ruik nie.

Beatrice B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice B
Saam met vriende

Abosulutely delightful house, garden, equipment and welcoming, for a very reasonable price.

It is a beautiful house, so much space, great garden, many different places where you can sit and have a meal: inside, outside in the garden or in between at the yard. Huge practical kitchen with all the equipment you may need. Everything is very clean as well. We felt welcome and very well taken care of. A big thank you. Looking forward to coming back.

Aqeela K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeela K
Saam met vriende

Best stay every.

This place was amazing. It had everything we needed and the most friendly people.

Jonathan W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtig, waarde vir geld en lieflike bestuurders.

Die plek was fantasties, alles netjies en skoon. Baie behulpsame bestuur en is altyd beskikbaar. Ons het 'n rustige naweek gehad met die familie en het onsself terdeë geniet. Sal beslis weer terug wees.

Mpume Z - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume Z
Saam met vriende

Awesome.

The place was welcoming, clean. The pictures don't do justice - it's beautiful. The host was helpful and very caring. We enjoyed our stay and will definitely be returning and referring our friends and family.

Rustan P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rustan P

It was such an amazing and relaxing experience.

It was such a pleasure staying here and I would definitely stay here again in the future.

Toni V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni V
Saam met vriende

Beautiful home.

Had a fantastic stay. House very well equipped, perfect for anyone travelling away from home. Lots of little extra touches. Highly recommend.

Tiago D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiago D
Gesin met klein kinders

Excellent value for money and great customer service.

Great property in a beautiful and safe location for a very low rate. We loved the garden and outside braai area. The service and attention to detail by the hosts, Barbara and Terrence, was incredible. The minute something was wrong they were just a text message away and everything was resolved. Overall great home for family with small kids, amazing garden and a great experience.

was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (vir 10 persone)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (vir 10 persone)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fern-keeromstraat 5, Constantia, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeNFjbKuyVXlnhLfvFflrTYsx3fnZWlib9mdSiUBys1xCoIQYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 800  per nag (vir 10 persone) 20 5 1 5 5 Fern Close Constantia 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -34.01414558206 18.445398017197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za