6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 De Kock Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Festina Lente in Onrus bied gemaklike selfsorgverblyf. Die huis is 15 minute se stap vanaf 'n swemstrand en 10 minute se ry vanaf die wynkelders van die Hemel-en-Aarde-vallei.
Die rustieke huis beskik oor blootgestelde mure en 'n boonste houtvloer, en bied slaapplek vir ses gaste in drie slaapkamers met twee en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort oor die bad insluit.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgerei.
Ander geriewe sluit in 'n TV, Wi-Fi, DVD-speler, veilige parkering, 'n omsetter en 'n battery om te verseker dat noodsaaklike toestelle soos ligte, die TV, fone en rekenaars tydens beurtkrag gebruik kan word. Duidelike veiligheidsinstruksies word ook verskaf.
Onrus bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend swem by Onrus-strand binne loopafstand, besoeke aan plaaslike boeremarkte, walviskyk vanaf die kranse van Hermanus, eet by nabygeleë restaurante, wynproe by bekende wynkelders soos Creation en Bouchard Finlayson in die Hemel-en-Aarde-vallei, visvang, bergfietsry, gholf by Arabella of in Hermanus, en stap in die Fernkloof Natuurreservaat.
'n Sekuriteitskamera aan die voorkant van die huis monitor die ingang die hele jaar deur vir gasteveiligheid. Daar is geen kameras binne die huis nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 De Kock Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Festina Lente in Onrus het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 De Kock Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang