LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fever Tree Cottage Self-catering | LekkeSlaap
+19

Fever Tree Cottage Self-catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Fever Tree Cottage Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie netjies en gerieflike blyplek in ’n stil buurt.

Gerda C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik, sy baie gasvry onthaal.

Baie gerieflik. Alle toebehore beskikbaar in verband met ander waar ons oorgeslaap het, kan sy haar tarief opskuif. Haar plekkie is baie goed toegerus.

Mari G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ideaal vir besigheidsbesoeke!

Sal definitief weer daar oornag.

Elmarie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies en rustig en baie gasvry.

Sal defintief die gastehuis aanbeveel. Die mense is baie gasvry en die kamer was stunning verby.

Riana D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie goed ingerig, privaat, veilig en beslis aan te beveel.

Baie lekker gebly, alles is baie mooi en goed ingerig. Wens ek kon nog 'n nag bly, maar sal beslis weer daar bly.

Carel V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Besigheidsreis

Very neat, extremely safe, wonderful and friendly host.

I was met by a very friendly, kind and wonderful lady ─ the co-owner of this neat and tidy place. The surrounding area is very quiet and peaceful. I appreciated the fact that smoking is not allowed, and hadn't noticed any house pets. Nearby, about 2 kilometers, is a shopping mall which is very convenient! Everything I needed were supplied!

Jannie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Besigheidsreis

Netjies en veilig.

Die verblyf was uitstekend en veilig. Gratis WiFi was tot groot hulp.

Meliza C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C
Besigheidsreis

Pragtige, ontspannende verblyf.

Ek moes op nommer 99 verblyf kry in Bloemfontein. Fever Tree Cottage het dadelik teruggekom na my toe. Dit is 'n pragtige cottage. Ek wens ek kon nog 'n aand geslaap het. Die cottage het alles wat jy nodig het en nog meer. Uitstekende vriendelike diens. 'n Veilige omgewing naby alles.

Lydia J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Stylvolle, netjiese blyplek in rustige omgewing.

Fever Tree Cottage is stylvol versier en was pragtig, skoon en netjies. Werklik 'n plesier om in te oornag.

Danny D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie.

'n Pragtige plek en sentraal by al die nodige dinge om te doen. Veiligheid is 'n pluspunt!

Jan W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles foutloos en modern.

Geriewe baie skoon netjies en modern. Ons het lekker geslaap in 'n stil buurt.

Lorette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en privaatheid gewaarborg.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang en als gewys. Sal weer daar oorbly.

Gretha S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en vriendelike atmosfeer.

Fever Tree Cottage is smaakvol en modern gemeubileer. Dis in ‘n veilige omgewing en met alarms toegerus. Yvette het ons baie welkom laat voel en was ons baie tegemoetkomend. Die tuin is ten spyte van waterbeperkings voorwaar ‘n lushof.

Sanca G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanca G

Great place to spend the night after a long day on the road!

Had a great night's sleep and close to lots of nice restaurants! It was really worth the buck and I slept like a baby!

Ndina K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndina K
Enkelreisiger

Suited my needs perfectly.

My stay at Fever Tree was pleasant. The room was neat and modern.

Cecil O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf geniet, geen probleme.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed the stay, no hassles.

See star rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leonore L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese selfsorg-eenheid!

Modern, netjies en skoon! Die eenheid is baie goed toegerus en die dekor is pragtig. Heerlike beskuit en koffie in die kas laat mens sommer tuis voel!

Louise R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Enkelreisiger

Beslis 'n sakpas bederf met 'n koninklike atmosfeer.

Geen onnodige aankloppe by die deur nie en dit lyk presies soos op die fotos. Daar is meer as een keuse wat koffie aanbetref en dít is 'n baie groot bonus! Dankie vir vriendelike en goeie diens!

Imaan S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, beautiful space and wonderful host.

Nice and quiet, a lot of privacy. Beautiful and contemporary interior. Close to the mall and other important point. Very clean.

Fever Tree Cottage Self-catering's terugvoer

Thank you for the nice review, it was a pleasure hosting you again. You are wonderful guests that left the space clean an tidy.

Fever Tree Cottage Self-catering
Christopher Justin M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf waarin ons al gebly het.

Dit is 'n uitstekende eenheid met alles wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Dit is ook naby genoeg aan Mimosa Mall en die Universiteit as mens elke dag moet inry. Uitstekend. Sal Fever Tree beslis aanbeveel vir enige iemand!

Fever Tree Cottage Self-catering's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Christofer. Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek dink nie iemand het al die plek so perfek skoon en netjies gelos nie.

Fever Tree Cottage Self-catering
Mara R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara R
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs met 'n netjiese en mooi woonstel.

Fever Tree Cottage is 'n mooi en netjiese woonstel met 'n veilige ligging.

Elsabe K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Enkelreisiger

Stil area, netjies en veilig.

Baie lekker stil, skoon en netjies.

Adri C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Enkelreisiger

Stylvol, gerieflik en beste waarde vir geld!

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel!

Linda W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and peaceful.

Unit is well equipped, clean and central, everything a person needs to relax for a weekend or overnight stay.

Rosa P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, very clean and cosy.

I really enjoyed my stay at Fever Tree Cottage.

Imaan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, neat and very homely.

The place is absolutely beautiful with beautiful interior design. It is definitely value for money and feels homely. We definitely would use it again or refer a friend.

Adelene B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene B

Wat 'n heerlike verblyf!

Moet vir Yvette sê dat dit 'n ongelooflike smaakvolle plekkie is, hulle is warm, vriendelike mense. Die kombuisie het alles in om 'n klein ete aanmekaar te sit. Ek en my seun het heerlik daar gebly. Sal weer daar bly!

Theunis P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was modern, elegant en het aan al ons behoeftes voldoen. Die sagte bedmatjies het jou voete vertroetel, die leesboeke was van die nuutste uitgawes op die mark en baie relevant, die beskuitjies was vars en smaaklik saam met die koffie, die badkamer se vloer het die nuutste mode-ontwerp verteenwoordig met sy blommetjies. Ons het privaatheid geniet in 'n luukse atmosfeer. Hoogs aan te beveel vir gaste.

Mimi S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie praktiese eenheid!

Sal Fever Tree Cottage definitief aanbeveel.

was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz6E7PEfnncya8loNCIMbKcyFR4jpVQFnmHChvpcNlX64t2BJwA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, nou Vanaf R621  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 9 Kaptein Goodman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.09519 26.2119399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!