- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie is in Parys geleë, stapafstand vanaf verskeie winkels.
Gaste kan kies tussen 2 ruim selfsorg-eenhede: die Gesinskamer en Enkel-eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met Openview en 'n privaat ingang. Rook is in die kamers verbode.
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het 'n groot tuin en 'n swembad. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Parys bied verskeie besienswaardighede en aktwiteite soos voetslaan, 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervaart en witwatervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang