Orchards Akkommodasie by Fifteen on Orange | LekkeSlaap
+66
+66

Fifteen on Orange

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orangeweg 15 , Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fifteen on Orange bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat in Orchards naby Norwood en Johannesburg se middestad geleë is.

Daar is 3 ruim oopplan-selfsorgsuites met 1 of 2 slaapkamers wat goed ingerig is. Elke suite het 'n ingang, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n badkamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Elke suite het ook 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, glasware, oorgenoeg kasrumte, koningingrootte-bed, Egiptiese katoenlinne, katoenbadhanddoeke, haardroër, HD-TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre tee, koffie, Milo, vars melk, tuisgemaakte beskuit, verhitting en gratis WiFi. Die suites word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis het ook veilige parkeerplek in 'n motorhuis en bied 'n pragtige tuin en swembad. Daar is sekuriteit in die straat, asook gemeenskapsbeskerming en die gastehuis het privaat kragtoevoer. Dis naby Norwood Village waar jy by die Norwood-winkelsentrum kan rondsnuffel.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fifteen on Orange
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Orangeweg 15 , Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Fifteen on Orange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orangeweg 15 , Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP9aUVqrFUF6bxmnKtbjGuZsFlAz2Xwia6UHaJ5TeeQWPpqBqEb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 15 Orange Road Orchards 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.151210841569 28.075778749074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za