Fifty Ridge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Ons bedien nie etes nie, maar daar is 'n joghurt, vars vrug en bottel water in die yskas. Langs die koffiebeker sal jy ook 'n lekker beskuitjie vind om saam met jou koffie te geniet.
- Kamer 2
- Ons bedien nie etes nie, maar daar is 'n joghurt, vars vrug en bottel water in die yskas. Langs die koffiebeker sal jy ook 'n lekker beskuitjie vind om saam met jou koffie te geniet.
- Kamer 3
- Ons bedien nie etes nie, maar daar is 'n joghurt, vars vrug en bottel water in die yskas. Langs die koffiebeker sal jy ook 'n lekker beskuitjie vind om saam met jou koffie te geniet.
- Kamers 4
- Ons bedien nie etes nie, maar daar is 'n joghurt, vars vrug en bottel water in die yskas. Langs die koffiebeker sal jy ook 'n lekker beskuitjie vind om saam met jou koffie te geniet.
Huisreëls
Geen besoekers mag deur die gaste ontvang word nie. Slegs die genoemde gaste mag in die eenhede bly.
Die eenhede word via 'n trap bereik.
Stilte ure moet tussen 22:00 en 07:00 gerespekteer word.
Geen rook of vaping binne die eenhede nie. Gaste word versoek om buite te rook of te damp.
Die eiendom gebruik sonkrag en watertenks om volhoubare energie en watervoorsiening te verseker.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Ridge Drive, Kingwood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang