Figaro Sunset Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Figaro Sunset Lodge bied gerieflike akkommodasie in 'n huis in die Constantia-vallei. Dit het toegang tot 3 bekende wynplase, Kirstenbosch en die Tokaiwoud.

Akkommodasie word gebied in 2 aparte slaapkamers in die hoofhuis met toegang tot 'n lieflike tuin en braai-area. Die slaapkamers het privaat toegang en elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, 'n yskas, elektriese braaipan en speserye. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n wasgoeddiens, sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omliggende area, soos die Constantia Wynroete, Silvermine Natuurreservaat, Steenberg Gholfklub, strande en Chapman's Peak-rylaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Figaro Sunset Lodge sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Figaro Sunset Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false