- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2478 Porter Drive, Betty`s Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fijnbos Manor is in Bettysbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte.
Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan uit 5 gastekamers. Hierdie eenhede is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en bied elkeen 'n en suite-badkamer. Die meeste van die kamers het 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n soutwaterswembad, 'n binne- en buitebraai, 'n biblioteek en 'n volledige spa waar verskeie behandelings en masserings bespreek kan word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Fijnbos Lodge and Spa is naby 2 ander restaurante en 'n geriefswinkel in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee volwassenes en een kind en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kamer beskik oor 'n televisie met alle DStv-kanale, 'n yskassie, kookgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n 3 enkelbeddens, en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het ook 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het ook 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelhemelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het ook 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
- Geen troeteldiere
- Rook is verbode in die lodge
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Fijnbos Manor - Room 6
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Fijnbos Lodge - Kamer 4
- Slegs verblyf
- Fijnbos Lodge - Kamer 3
- Slegs verblyf
- Fijnbos Lodge - Kamer 1 Superieure
- Slegs verblyf
- Fijnbos Lodge - Superieure Wittebroodsuite
- Slegs verblyf
- Room 5