Fijnbos Paradijs Holiday House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 280 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Fijnbos Paradijs Vakansiehuis is 'n selfsorghuis in 'n eko-landgoed in Danabaai, Mosselbaai, en bied slaapplek vir 7 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat slaapplek bied vir 2 gaste. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir 'n ekstra gas. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste, en die ontbythoekie bied ook sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n TV in die leefarea beskikbaar.
Daar is 'n onderdakbraai-area by die ingang. Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkelmotorhuis en op die oprit vir 2 ekstra voertuie. Die eiendom is geleë in 'n veilige landgoed met afstandbeheerde toegang en elektriese heinings. Dit is ongeveer 2 km van die strand af en binne loopafstand van die naaste winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 280 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 280 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang