LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by FireFly Luxury Tents | LekkeSlaap
+36

FireFly Luxury Tents

3 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir FireFly Luxury Tents
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Verskaf dalk 'n alternatief as daar nie krag is nie.

Deon V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Eenvoudige, splinternuwe, luukse tentkonstruksie.

Tent self is maar koud in die aand, maar die stort en beddens was heerlik warm. Lekker uitsig oor die onderste deel van die olifantfasiliteit. 'n Mens sien en hoor die olifante. Baie goeie waarde vir geld. Ons het 'n Vrydagaand daar oorgeslaap. Dit is slegs 'n 10 min ry na die Harkerville-plaasmark op 'n Saterdag.

Veronique K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique K
Gesin met klein kinders

We loved glamping!

If you're not one to rough it out with traditional camping then this is for you. Beautiful, neat tent with all the comforts, but still the feel of sleeping in a tent. Thanks to Simone, what a beautiful person!

was R958
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
was R958
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
was R958
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431e14a241e118669877f922a5a69562cce04b21bc4cefde8fb347a412f50c112efff913f91d5a40e2c3cbf15390e289384e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R958, nou Vanaf R814  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm 428, Portion 16 Harkerville 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.041306015717 23.268666
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!