LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Bovlei

Firehouse Family Cottage No 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Nadine H
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Uitstekend rustig veilig gerieflik netjies. Uitstekend. Baie lekker gebly. Jy voel sommer welkom met aankoms. Tannie is vriendelik met die mooiste hart. Gaste sal nie 'n fout maak om Firehouse Family Cottage te kies vir verblyf. Ek gaan beslis weer. 100/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles was baie skoon en netjies en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D'wayne W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin Murphy M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Dis 'n fantastiese plek. Dis 'n uitstekende plekkie waar ons geslaap het en dis pragtig. Alles wat jy nodig het as jy weg van huis af reis. Fantasties gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie goed. Die dienste was regtig puik. Die eienaar was baie gasvry. Ek sal enige persoon aanbeveel om van die akkommodasie gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariannedirker7@Gmail.com D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Aug 2026

Lekker en ruim. Baie lekker, ruim, lekker braai area. Groot en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

KARIN Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

10 Smith Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69afef079d4af1c4433291e93d569388bcfb8865e14a5edcfe8d7cdb3698e7c62211702e97495040d12b9df0ef380d15b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 10 Smith Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6354726 19.0177128