Firewings

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Firewings bied selfsorgverblyf in die Oubaai Gholflangoed naby George. Dié landgoed is die tuiste van 'n gholfbaan wat deur die bekende gholfspeler Ernie Els ontwerp is, die Freesia Spa en 'n welwees-sentrum. Daar is verskeie doendinge in die omgewing, waaronder die Outeniekwa Natuurreservaat, Tuinroete Botaniese Tuine en verskeie wynroetes op die Tuinroete.

Dié huis het 4 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n privaat veranda. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas en mikrogolfoond. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 2 braai-areas, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Sommige van die doendinge op die perseel sluit in: gholf, swem, tennis, fietsry en staproetes. Die omliggende area bied ook verskeie dinge om te doen insluitend visvang, duik, kanovaart, seiljagvaart, seilplankry en staproetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Firewings sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Firewings gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false