Tamboerskloof Akkommodasie by First Group Hastings Hall | LekkeSlaap
+35

First Group Hastings Hall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastings-straat 12, Tamboerskloof , 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

First Group Hastings Hall is naby aan die hartjie van Kaapstad geleë en bied een- en tweeslaapkamerwoonstelle wat toegerus is vir selfsorg.

Die eenslaapkamerwoonstelle is ideaal vir paartjies of klein gesinne. Die woonstel bied 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n slaapbank vir 2 mense in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie woonstelle is naby aan die gemeenskaplike braai-area geleë.

Die tweeslaapkamerwoonstelle is perfek vir groter gesinne, siende dat daar 'n dubbelbed, twee enkelbeddens en 'n slaapbank vir 2 mense is. Die woonstel het 2 badkamers (die een met 'n stort, bad, toilet en wasbak; die ander met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak).

Daar is parkering op die perseel beskikbaar vir gaste.

First Group Hastings Hall is ideaal geleë met maklike toegang tot die V&A Waterfront waar jy 'n magdom unieke winkels en besienswaardighede kan besigtig, of jy kan die pragtige strande in die area besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Hastings-straat 12, Tamboerskloof , 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastings-straat 12, Tamboerskloof , 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNGZiMWExLTNmMGItNDkwNC04NmM4LWE3ODY4MDlkMWNmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 420  per nag (plek vir 2) 12 Hastings Street Tamboerskloof 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.931416620703 18.404174452779
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za