+12
Selfsorg in Botrivier

Fish Eagle @ Blue Crane Farm Lodge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die skilderagtige hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-pas, net 6,4 km vanaf Botrivier geleë.

Fish Eagle @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort en 'n toilet en daar is ook 'n stort en 'n toilet buite. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-sitarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met meubels, 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die pragtige vallei.

Alhoewel dit tussen die berge versteek is, word Blue Crane Farm Lodge deur talle besienswaardighede omring. Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, kunsvlieghengel en walviskyk geniet en 'n verskeidenheid wynplase in die omgewing besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle @ Blue Crane Farm Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1bb9b9ec8423b4bddb53274cbddca9dc61d8ce9bfefd06af8bb3dac3cc8f2680c9325723e8cdf35e10999e0a2384f8b95c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1752918 19.2247891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang