Fish Eagle Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.
Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.
Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 706
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat