Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle View @ Warmbaths

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Fish Eagle View @ Warmbaths
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Refilwe M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met vriende

It was wonderful.

It was wonderful, relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M
Gesin met klein kinders

Beste plek vir jou naweek wegbreek.

Fantastiese ligging met 'n huis op die perfekte plek by die dam. So rustig en sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle View @ Warmbaths se terugvoer

Dankie Wikus. Ons hoop julle kom weer kuier.

Fish Eagle View @ Warmbaths
Katinka V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka V
Saam met vriende

Ongelooflik, onvergeetlik lekker.

Pragtig huis met alles wat nodig het, privaat reg op die dam. Ruim en ales van binne tot buite is tops! Natuur is fantsies. Dis 'n moet-beleef! Nikkie en Lynette baie goed met kommunikasie. Ons gaan vir seler een keer 'n maand. Lekker boot gery, lekker vis gevang en die natuur geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle View @ Warmbaths se terugvoer

Dit was 'n plesier Katinka. Ons hoop julle kom kuier spoedig weer.

Fish Eagle View @ Warmbaths
Vanaf
R4 690
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 690
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 690
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe047ebd14858a9cbd17829cf768b8ca6a45b8e85c3c30111186eebc93787394cfc79707c3c5f63776cdde0b56d9ef894f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 Robertson Road Fish Eagle Bay 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.84558309891 28.238854934594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem